Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Panorama Nature's Haven

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Panorama Plaas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 12 resensies vir Panorama Nature's Haven
Netheid
3.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Anika C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anika C

Spesiaal, sielskos, rustig.

Ons was 'n groot groep van 10 grootmense en 10 kinders. Nooit te veel mense gevoel nie, die huis is lekker groot met baie speelplek buite om die huis. Baie veilig vir kinders en 'n aangename ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarryn J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn J
Gesin met klein kinders

Our stay was great!

The place is beautiful, however, there is no pool as advertised, the bathroom curtains and shower curtains need to be cleaned/changed, 2 fans were not working, luckily the weather was cold/cool and we didn't need fans. 2 of the toilets were not working properly. Other than that. Our stay was great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene R

Vreeslik lekker en gemaklik.

Ons het verskriklik lekker gebly en die plek kon gemaklik al 20 van ons hou. Die gasvrou was baie hulpvaardig en het ons baie op ons gemak laat voel. Ons sal gou weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindiswa M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindiswa M
Gesin met klein kinders

It was amazing.

Had a great time with my family at the farm, nice and peaceful privacy. Host was helpful and friendly. Would definitely do it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marichen A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marichen A
Saam met vriende

Wonderlike plekkie, pragtige natuurskoon.

Panorama Nature's Haven is definitief 'n juweel van' n plekkie. Ons het baie heerlik gekuier. Sal die plek definitief aanbeveel vir groot groepie wat soek na 'n lekker wegbreek. Houtvuurbad is definitief 'n wenner, als was mooi skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malisa J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malisa J

Amazing.

The best place to go to, friendly owners, amazing staff, really worth it, looking forward to our next stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle A

Gasvryheid, bedagsaamheid.

Ons het die vakansie baie geniet, die uitsig is wonderlik, en die atmosfeer en rustigheid was wonderlik, en ons kon lekker loop in die oggende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Panorama Nature's Haven se terugvoer

Estelle
Baie dankie dat julle by ons kom kuier het. Dit was vir ons ongelooflik lekker om julle hier te hê.
Ek hoop ons sien julle weer binnekort.
Geniet die jaar en groete vir jou pragtige familie.
Groete
Sonja

Panorama Nature's Haven
Christine V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V
Gesin met tieners

Gerieflike ruim verblyf, skoon en netjies, veilig, rustig en stil, heerlike stapplek, naby genoeg aan strand.

Vriendelike ontvangs. Skoon en netjies, met alles wat nodig is, sonder onnodige dekor. Heerlike stoep om op te kuier met pragtige uitsig. Pragtige stapplek teen die berg uit met die mooiste fynbosplantegroei en see-uitsig. Lekker groot yskas, maar vriesspasie sal handig wees, veral as mens langer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Panorama Nature's Haven se terugvoer

Christine,
Baie dankie vir jou mooi boodskap.
Ons is baie bly julle het dit geniet.
Ons het ongelukkig die dag voor julle besoek 'n yskas vervang, die yskas was net tydelik. Ons gee dadelik aandag aan n vries spasie.
Julle was droom gaste, die eenheid was pragtig skoon.
Hoop ons sien julle weer.

Panorama Nature's Haven
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kerry V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry V

Lovely farm and accommodation.

We had a lovely stay at this accommodation - rooms are beautiful. The kitchen needs a little bit of work especially since the house is designed to host large groups. Overall a great experience - beautiful views and very welcoming. Thank you

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Panorama Nature's Haven se terugvoer

Hi Kerry

Baie dankie vir die resensie. Dankie vir die inligting oor die kombuis ons sal beslis dit in ag hou. Ons is bly julle het lekker by ons gekuier.Hoop ons sien julle weer.

Groete,
Sarikie

Panorama Nature's Haven
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Panorama Plaas 709, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6487960a12d2ce837ecadfb3ca3687967430e7dda27d56532b82dfd5af144a085ecc84f4c4e004ea78db1d7443ce47141b8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Panorama Farm 709 Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.586218530694 19.3982495295
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem