Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Private

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois & Ellie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir Paradise Private
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Andrea S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, snoesig, skoon en waarde vir geld!

Wat 'n heerlike ervaring! Dit voel werklik soos 'n klein 'paradise' aan die bopunt van 'n buurt. Die cottage is haarfyn en optimaal beplan en elke dingetjie het sy plek. Netjies, skoon en nogal luuks! Die huisie bevat ook alles wat jy moontlik sou nodig hê. Ons gasvrou het vir ons 'n bottel wyn, sjokolade, koeldrankies en melk in die cottage gelos. Absoluut waarde vir geld! Ons het in die Stone cottage gebly, maar sal beslis volgende keer bietjie ekstra betaal om die merkwaardige uitsig van een van die ander cottages te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonio M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonio M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was my 1st stay and not my last, see you again end 2024.

Excellent location, close to the harbour. So much to view. Had a 5-hour day trip out mixing with locals. Went on a boat cruise. Let's be frank, that place rocks. A must-go for newlyweds. Family outings must be planned, but yes, I will see Knysna soon again. Where I stayed, the host was friendly with our 1st meetup. She gave us an overview of the place and of Knysna in general. The venue was 100% enjoyable, clean, well-positioned, and updated. Rating 10 out of 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanique P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanique P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing views and exceptional service!

Ellie and Francois make a dynamic couple and received us with a warm welcome. The views are exceptional and the service is excellent. They go above and beyond for the guests with quite a few extra perks that you don't receive elsewhere. We will definitely be staying there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A hidden gem.

Wow, what can I say, from the hosts Francois and Ellie, to the amazing studio, views and so so much more. I will be back. This was part of a weekend getaway for my hubby's 60th. He was blown away and the atmosphere created such a tranquil environment, I will recommend it to anyone wanting to get away to relax with the spectacular views of the lagoon all the way to Knysna Heads. An amazing stay and experience!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter lekker. Baie mooi uitsigte en vriendelike en vinnige diens.

Oom Francois en tannie Ellie het ons hartlik verwelkom. Ek sal Paradise Private vir enige nuwe of ou getroude paartjie aanbeveel. Die uitsig is bitter mooi en as jy nie 'n uitsig van die Knysna-koppe het nie, is daar 'n aparte deck wat dan vir jou die beeldskone uitsig bied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en vriendelike mense wat baie moeite doen.

Baie dankie vir alles! Dis regtig die klein detail wat die verskil maak, weereens baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig, diens en netheid tops!

Asemrowende uitsig oor die hele Knysna. Vir seker waarde vir geld! Was vriendelik ontvang en het elke oomblik geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea Z - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus. Asemrowende uitsig. Baie netjies.

Ons het heerlik gekuier. Waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel vir ander. Beste uitsig van die lagoon. Het die ekstra ontbyt geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiree S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig, privaat. Fantastiese gasheer en gasvrou.

Die studio hoog geleë en bied asemrowende uitsig. Alles van hierdie verblyf oortref jou hoogste verwagtinge. Dis privaat en studio is baie stylvol uitgelê, foto's gee nie genoeg krediet aan die detail nie. Ellie en Francois is fantasiese gasvrou en gasheer en omgee-mense. Vir seker goeie waarde vir geld. Kan nie wag om weer te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Paradise Private is baie lekker, vriendelike mense en baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig.

Verras gewees met die uitsig, netheid en funksionaliteit van alle toerusting. Francois en Ellie was besonders gasvry en hulpvaardig. Lekker privaat, en gaan beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unieke verblyf-ervaring met 'n pragtige uitsig!

Ons het heerlik gekuier, dis 'n goed ingerigte, luukse eenheid, uniek as 'n soliede houthuis. Ellie en Francois het aan als gedink! Tot in die fynste detail. Ons was in die kleinste eenheid, aangesien alle ander eenhede bespreek was. Ons sou 'n groter eenheid verkies het, aangesien ons vir 5 dae gebly het. Die bed in die eenheid was redelik klein, ons sou 'n gemakliker bed verkies het. Ook moontlik 'n skoonmaak van die eenheid halfpad deur die verblyf. Verder was als tip top en enige versoeke is dadelik mee gehelp. Ons sal 'n besoek aan die eiendom beslis aanbeveel vir 'n spesiale en unieke verblyfervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Private se terugvoer

Beste Lidia & Kobus

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Julle was baie aangename gaste en dit was lekker om julle by ons te he.

Jammer dat die eenheid nie gediens was halfpad deur jul verblyf nie. Dit is een van ons vasgestelde Covid 19 protokolle om nie 'n gas se eenheid binne te gaan tydens sy/haar verblyf nie, tensy dit spesifiek versoek word deur die gas. Op hierdie manier hoef gaste nie bekommerd te wees daaroor dat 'n skoonmaker hul spasie sal binnekom nie.

Ons het wel begrip dat 'n dubbelbed soms knap kan wees vir 2 mense, juis daarom dat ons die bed grootte as dubbelbed gestipuleer het in ons beskrywing.

Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom, volgende keer in een van ons groter eenhede met die seemeer uitsigte.

Vriendelike groete
Ellie & Francois




Paradise Private
Antoinette E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay with the most amazing view!

We had a very warm welcome to Paradise Private upon arrival. The unit we rented was beautiful with a breathtaking view. We had such a lovely stay. It is worth a visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike vakansie, hartlike ontvangs deur die eienaars, Francois en Ellie. Die fasiliteit is in werklike lewe nog mooier as op die foto's. Mooiste uitsig op die Knysnameer.

Pragtige fasiliteit, duursame afwerkings binne eenheid, mooiste uitsig op die meer en vriendelike en professionele diens deur die eienaars, Francois en Ellie. Paradise Private bied waarde vir geld, en ons sal vir seker teruggaan soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was amazing.

Knysna was ook amazing. Sal defnitief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons tyd by Paradise Private was eenvoudig fantasies! Francois en Ellie het ons vriendelik ontvang en onmiddellik baie welkom laat voel. Die eenheid en fasiliteite is ongelooflik mooi, perfek, modern, uniek, netjies en skoon. Hulle het peusel happies, koffie, tee en melk beskikbaar gehad in die eenheid. Daar was ook voorsiening gemaak van sonkrag lampe, ligte en kerse vir beurtkrag. Ons het baie lekker gebly, die hele perseel/huis is 'n absolute droom met sy ontwerp, tuine, dekor, ligging en uitsig oor die lagoon en koppe. Ons kom vir seker weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theunis S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflike mooi omgewing met die beste uitsig oor die Knysna meer. Baie netjiese, gerieflike en skoon akkommodasie. Beste gasheer en gasvrou.

Ons het heerlik gekuier by Private Paradise. Baie dankie Francois en Ellie vir julle gasvryheid. Ons suite was pynlik netjies en so goed toegerus. Dit was een van die beste gastehuise waar ons nog tuisgegaan het! Ons sal vir seker julle weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig, heerlike vakansie!

Die eenheid was baie goed ingerig, super netjies en die uitsig oor die Knysna-lagoon was fantasties! Ellie en Francois, die eienaars, was baie behulpsaam, vriendelik en toeganklik - ingestel daarop om die ervaring vir ons so spesiaal as moontlik te maak. Die opset is beslis iets anders as die gewone, dit het gevoel asof ons iewers oorsee vakansie hou! Dit was 'n vakansie wat ons nooit sal vergeet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Dit was 'n groot voorreg om daar te bly en wonderlike mense te ontmoet. Waarde vir geld, ons sal definitief weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik, 'n paradise/

Het heerlik gebly. Baie netjies, vriendelike diens en heerlike ligging. Sal enige tyd dit aanbeveel en weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B
Saam met vriende

Uitstekende verblyf! Sesster! Uitstaande gashere! Alles was puik!

Die beste selfsorg-akkommodasie wat ek nog in gebly het. Stylvol, keurig en baie aandag is geskenk aan klein besonderhede, om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Fantasiese uitsig oor die Knysnameer en Knysna, wow!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spesiaal.

Wat 'n ervaring! Francois en Ellie is sulke hartsmense en het ons wittebrood regtig spesiaal gemaak. Ons kon nie vir beter verblyf en gashere vra nie en die plek self is so amazing! Dit was al die klein detail wat dit so spesiaal en onvergeetlik gemaak het. Ons sal definitief terug wees nie net vir die verblyf nie maar ook om vir julle te kuier. Duisende dankies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanette L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was skoon en netjies, en ons het baie welkom gevoel.

Ons was baie vriendelik verwelkom. Die plek was baie netjies en skoon. Die uitsig asemrowend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilize E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiterse stukkie paradise.

Rustig, pragtig en uiterse juweel weggesteek. Sal hierdie wonderlike, modern stukkie goud aanbeveel. Dankie so baie aan Ellie en Francois vir julle vriendelikheid en diskresie. Sal met graagte were terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste uitsig.

Paradise Private wat 'n pragtige plek! Dankie Ellie en Francios vir julle gasvryheid, van die oomblik wat ons daar gestop het, het julle ons tuis laat voel. Julle het baie meer as die normale gedoen. Daar was soveel heerlike eetgoed en drinkgoed vir ons. Die protea was pragtig in woonvertrek. Die lavenders in kamer het dit so lekker laat ruik. Daar was so baie ekstra's om die naweek gemaklik en lekker te maak. Die eenheid was skoon en so lekker geruik. Julle sal ons beslis weer as gaste kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklikwaar iets besonders!

Hierdie plek is werklik anders as enige van die ander woonplekke. Heeltemal afgesny van die geraas en gejaag in 'n netjiese groen zen-tuin en huisie wat nog ene hout ruik, waar jy die dorp van bo af kan dophou. Ons het met die stadsliggies gaan slaap en met die oggendson wakker geword. Ons wou nie oppak op die laaste dag nie. Die eienaars was so verwelkomend, en het selfs die res van my gesin die volgende dag deur die plek geneem, net omdat hul ook wou sien hoe dit lyk. Want dit is iets om oor te brag. Beslis 'n plek om te besoek/te bly tydens 'n Knysna-vakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renier R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike gashere.

Uitsig fantasies, ontvangs goed hanteer, eenheid het 'n unieke ontwerp en is baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as waarvoor ons kon hoop.

Ek en my vrou was oor April-paasnaweek 2019 vir die eerste keer Knysna toe en ons was by Paradise Private gewees. Ons was heeltemal weggeblaas toe ons ons kamer gesien het. Die uitsig oor Knysna is sekerlik een van die beste wat daar is en geen foto kan genoeg getuig vir dit nie, dit moet self beleef word. Die kamer en hele gebou is van die mooiste hout bymekaar gesit en gee 'n ongelooflike rustigheid af wat jou so deel van die natuur laat voel met 'n zen wat oor jou val tussen die mooiste bonsai-uitstallings om jou. Verder is alles tegnologiese toerusting wat jy sou nodig hê tot jou beskikking so die beste van altwee wêrelde! Ellie en Francois is die beste gashere wat ons nog gehad het op vakansie, vriendelik en warm mense wat uit hul pad gaan om seker te maak jy is op jou gemak, ons wil net baie dankie sê vir 'n onvergeetlike vakansie wat net soveel beter gemaak was deur Paradise Private, ek sal dit vir enigiemand voorstel wat in mooiste Knysna kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Private se terugvoer

Liefste Megan & Paul,
Dit was so lekker om te lees hoe julle ons plek geniet het, baie dankie vir die entoesiastiese en mooi woorde. Julle was inderdaad baie aangename gaste en ons sien daarna uit dat julle weer vir ons kom kuier.
Groete,
Ellie & Francois

Paradise Private
Marianne E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, romanties en vrede.

Ons het ons wittebrood by Ellie en Francois se plek vreeslik geniet. Ons kan nie wag om weer terug te gaan nie, die studio was 'n groot hoogtepunt met sy wonderlike uitsig. So cosy en die vriendelikste mense ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Private se terugvoer

Liefste Marianne & Brendan,
Baie dankie vir die mooi resensie, dit was 'n groot plesier en voorreg om julle hier te kon hê op jul wittebrood. Ons is baie bly julle het so lekker ondervinding by ons gehad. Mag daar baie gelukkige jare voorlê. Julle is natuurlik baie welkom om dit jaarliks by ons te kom vier :)
Groete,
Ellie & Francois

Paradise Private
Quwin R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quwin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n wonderlike plek om vakansie te hou, en Ellie en Francois het dit alles die moeite werd gemaak.

Ellie en Francois was wonderlike gashere en het ons baie welkom laat voel, ek sal dit aanbeveel vir enige iemand wat 'n wegbreekkans benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Private se terugvoer

Liefste Quin and Cindy,

Ons waardeer julle terugvoer, dit was 'n groot voorreg om julle te kon akkommodeer op jul wittebrood, dit is altyd lekker om te hoor as ons gaste hul verblyf geniet het. Ons hoop ons sien julle weer binnekort.

Groete,
Ellie en Francois x

Paradise Private
Zelda F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig, gerieflik, netjies rustig en privaat.

Francois en Ellie is ongelooflik, met ons aankoms was alles perfek, sjampanje asook lekkernye en 'n kaartjie van gelukwense met ons huweliksherdenking. Die studio is lekker privaat en ja die uitsig sal ek beslis nooit vergeet sal nie. Paradise Private aanbevole.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Private se terugvoer

Baie dankie vir jul gewaardeerde terugvoering, Zelda. Ek is so bly julle het jul spesiale wegbrekie so geniet. Dit was regtig lekker om julle te ontmoet en beter te leer keer ken. Ons sien daarna uit om julle weer hier by Paradise Private te verwelkom.
Groete, Ellie en Francois.

Paradise Private
Tobie B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlik! Vriendelike en warm ontvangs met baie kennis vir 'n lekker wegbreek.

Pragtige nuwe verblyf met die nodige "comforts" in die hart van Knysna.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Private se terugvoer

Tobie, 'n opregte dankie vir die positiewe terugvoering. Julle sal beslis weer moet kom kuier. Vriendelike groete, Ellie en Francois.

Paradise Private
Jm F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jm F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend en pragtige uitsig.

Ellie en Francois is vriendelik en gasvry en het ons baie welkom laat voel. Hulle het seker gemaak ons het alles wat ons nodig kon hê. Hulle het ook vir ons goeie raad gegee oor staproetes en restaurante in die area. Die eenheid is iets besonders. Dit is goed toegerus, skoon en netjies en het die pragtigste uitsig. Dit was perfek vir ons Knysna wegbreek en ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Private se terugvoer

Hi Marieke & Jan,
Baie dankie vir jul mooi boodskappie & positiewe terugvoer, ons is bly julle het die verblyf by ons geniet en dit was lekker om julle as gaste te hê. Hoop julle kom weer in die toekoms vir ons kuier.

Paradise Private
Laetitia K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laetitia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit 'n ander wêreld.

Paradise Private is inderdaad 'n wonderlike plek, met vriendelike en fantastiese diens. Die eenheid het die mooiste uitsig en toegerus met alles wat mens nodig het. Ek sal vir seker Paradise Private kan aanbeveel vir enige iemand wat Knysna besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Private se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer en mooi woorde, Laetitia. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon ontvang tydens jul wittebrood. Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer.
Vriendelike groete, Ellie & Francois.

Paradise Private
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Loeriestraat 13, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfe94d66e280e8c4173baa6d64f44021029b8520a1962617a0947db152068fd01b9de57a318b3243ae761f6319a5e3da83ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 13 Loerie Street Paradise 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -34.032852214756 23.033406883478
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem