Myburgh Park Akkommodasie by Park View | LekkeSlaap
+12

Park View

13 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Park-rylaan 61, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Park View is 'n gastehuis naby Langebaan se strandmeer en hoofstrand. Die bekoorlike strandmeer-dorpie is die ideale basis vanwaar die Weskus en die omliggende besienswaardighede verken kan word.

Verblyf is in 2 slaapkamers beskikbaar wat elk slaapplek vir 2 het. Die eerste slaapkamer is op die onderste verdieping en die tweede kamer is op die boonste verdieping. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder het die kamers 'n TV, yskassie, mikrogofloond en tee- en koffiemaakgeriewe.

WiFi en onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, visvang, perdry, kajakroei, voetslaan en gholf in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Park View
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Park-rylaan 61, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Park View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Park-rylaan 61, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7s4mO2AkH3YP1CEwQgEd8hssrQ3zxoG4rCTeRUpE75TwanFW4h?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 61 Park Drive Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -33.105898704414 18.044132771226
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za