Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pat Busch Mountain Reserve

Quince Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is ideaal vir 'n klein gesin en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n stapebed in 'n alkoof vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit WiFi, 'n ingeboude kaggel, en 'n stoep met braai- en potjiegeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Geen partytjies of harde geraas word toegelaat nie, behalwe as die gas die hele reservaat vir 'n funksie of troue bespreek het.
Daar is 1 km grondpad wat na die verblyf lei wat geskik is vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pine Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in 'n alkoof. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit WiFi, 'n ingeboude kaggel, en 'n stoep met braai- en potjiegeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Geen partytjies of harde geraas word toegelaat nie, behalwe as die gas die hele reservaat vir 'n funksie of troue bespreek het.
Daar is 1 km grondpad wat na die verblyf lei wat geskik is vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fig Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het 'n dubbelbed en 'n enkelbed in 'n alkoof. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit WiFi, 'n ingeboude kaggel, en 'n stoep met braai- en potjiegeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Geen partytjies of harde geraas word toegelaat nie, behalwe as die gas die hele reservaat vir 'n funksie of troue bespreek het.
Daar is 1 km grondpad wat na die verblyf lei wat geskik is vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oak Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 780
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Oak Kothuis is 'n romantiese eenslaapkamer kothuis met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit WiFi, 'n ingeboude kaggel, en 'n stoep met braai- en potjiegeriewe in. Die romantiese kothuis bied 'n buitebraai en 'n houtvuurwarmbad onder die sterre.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Geen partytjies of harde geraas word toegelaat nie, behalwe as die gas die hele reservaat vir 'n funksie of troue bespreek het.
Daar is 1 km grondpad wat na die verblyf lei wat geskik is vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Nightjar Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 780
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Nightjar Kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 met 'n koningingrootte-bed en die ander met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit WiFi, 'n ingeboude kaggel, en 'n stoep met braai- en potjiegeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Geen partytjies of harde geraas word toegelaat nie, behalwe as die gas die hele reservaat vir 'n funksie of troue bespreek het.
Daar is 1 km grondpad wat na die verblyf lei wat geskik is vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hadeda Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 780
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hadeda Kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 met 'n koningingrootte-bed en die ander met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit WiFi, 'n ingeboude kaggel, en 'n stoep met braai- en potjiegeriewe in. Die kothuis bied 'n houtvuurwarmbad.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Geen partytjies of harde geraas word toegelaat nie, behalwe as die gas die hele reservaat vir 'n funksie of troue bespreek het.
Daar is 1 km grondpad wat na die verblyf lei wat geskik is vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Erika Plaashuis
Vanaf
Vanaf R6 200
per eenheid
  • Plek vir 25 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim selfsorgplaashuis is ideaal vir groot groepe. Die huis het 'n privaat tuin met eikebome. Hierdie huis beskik oor 6 slaapkamers op die boonste verdieping en 'n tuinwoonstel onder die huis. Die slaapkamers het dubbelbeddens, enkelbeddens of stapelbeddens. Daar is 4 badkamers, 2 het slegs 'n stort, 1 het slegs 'n bad en die vierde badkamer het 'n bad en 'n stort. Die ruim plaaskombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die huis het 2 sitareas, 'n ingeboude kaggel en buitebraaigeriewe met braaigereedskap, en potjiekospotte.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 8
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 9
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Geen partytjies of harde geraas word toegelaat nie, behalwe as die gas die hele reservaat vir 'n funksie of troue bespreek het.
Daar is 1 km grondpad wat na die verblyf lei wat geskik is vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berg-en-Dal, Klaasvoogds-Wes, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0NTJhMWNhLTc0ODItNGE2OS1hMGM5LTZiMWMwMTM4YjlmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 Berg-en-Dal Klaasvoogds West 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.776630282587 19.99686062336
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem