LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Peaceful Breakaway | LekkeSlaap
+16

Peaceful Breakaway

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Peaceful Breakaway
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Priscilla V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla V
Gesin met klein kinders

Asemrowende uitsig vanaf die stoep/braai-area. Heerlik gebly.

Het baie welkom gevoel by Koos en Ellerine. Die woonstel het alles wat 'n mens nodig het en is baie mooi skoon. Ellerine en Koos het ons baie tegemoet gekom met ekstra versoeke. Ons het baie lekker gebly.

Peaceful Breakaway's terugvoer

Beste Priscilla
Dit was vir ons 'n groot plesier om julle te kon akkommodeer by Peaceful Breakaway. Ek is baie bly julle het die vakansie in ons pragtige dorpie Pringlebaai geniet en ek hoop ons sien julle weer binnekort. Vriendelike groete, Koos en Erilene.

Peaceful Breakaway
Chrisna P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna P
Gesin met tieners

Wonderlike plek wonderlike mense!

Wat 'n wonderlike plekkie! Koss en Erilene was so gasvry - ons het dadelik tuis gevoel. Mooiste uitsig vanaf die groot stoep in alle rigtings. Ons sal definitief weer kom! Dankie vir 'n heerlike paar dae.

Peaceful Breakaway's terugvoer

Beste Chrisna, Ek is baie bly dat jy en jou familie ons kusdorpie, Pringlebaai geniet het. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle te verwelkom en tuis te laat voel as gaste hier by Peaceful Breakaway. Baie dankie vir die mooi boodskap en ons sien baie uit om julle weer te verwelkom hier by Peaceful Breakaway. Vriendelke groete, Erilene en Koos

Peaceful Breakaway
Nico V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Inderdaad 'n plekkie waar mens vreedsaam kan wegbreek en die seelug kan inasem.

Die feit dat Peaceful Breakaway op die punt van Pringlebaai geleë is, maak van dit 'n treffer blyplek waarheen ons graag sal wil terugkeer. Wanneer mens op die lieflike groot stoep sit, word jy as't ware deur die see omring. Al is dit nie op die see nie, is mens in drie rigtings enkele minute se stap van die see af. Ons gasvrou en -heer was tops!

Peaceful Breakaway's terugvoer

Beste Nico
Baie dankie vir die kompliment, ons waardeer dit baie. Julle was baie goeie gaste en ons sien uit om julle weer te verwelkom by Peaceful Breakaway.
Vriendelike groete
Koos en Erilene

Peaceful Breakaway
Hanlie D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie D
Gesin met tieners

Ongelooflike ligging, vriendelike ontvangs, baie netjies!

Ons is regtig vriendelik ontvang deur Ereline and Koos. Die eenheid is baie netjies en volledig toegerus. Heerlike groot balkon en braaiplek met uitsig oor die see. Toegang is maklik en baie veilig. Die ligging is goed, dit is naby die stand, berge en winkels en daar is heerlike staproetes. Sal vir seker weer daar bly.

Peaceful Breakaway's terugvoer

Beste Hanlie,

Ek wil vir jou en jou familie bedank vir die algehele gradering. Ons is baie bly julle het dit geniet hier by Peaceful Breakaway in Pringlebaai en sien daarna uit om julle weer te verwelkom.

Baie groete,
Erilene en Koos Snyman

Peaceful Breakaway
was R1 200
Vanaf R1 029
per nag (vir 4 persone)
was R1 200
Vanaf R1 029
per nag (vir 4 persone)
was R1 200
Vanaf R1 029
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gull-weg 62, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0ODhlOTRhLWQzMDgtNGFjNC1hNGNlLTE2NjdlMjc0MmZlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, nou Vanaf R1 029  per nag (vir 4 persone) 4 5 1 5 62 Gull Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.350633280396 18.815351575613
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!