Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Rudel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 152
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Rialto D - Mei 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Mateboho M - Mei 2024
Algehele gradering
We had a welcoming warm stay.
Etienne B - Mei 2024
Algehele gradering
Gemaklik en skoon.
Ilse W - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Nadine E - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies en veilige area.
Veronique W - Apr 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en mooi akkommodasie.
Berto P - Apr 2024
Algehele gradering
Redelik aanvaarbaar.
Lees meerJeanette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker, netjies, skoon en gerieflik.
Andre F - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige plek om te ontspan na 'n lang dag op die pad.
Johnny C - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekend. Net bietjie verwelkomingskoffie en tee. Verder was dit baie aangenaam.
Lizette S - Feb 2024
Algehele gradering
Die ontvangs en hulp was uitstekend. Ek moes onverwags my verblyf verleng en dit was ook geen probleem nie.
Heike V - Feb 2024
Algehele gradering
Baie netjiese ruim oornagplekkie.
Alida K - Feb 2024
Algehele gradering
Nie aangenaam nie.
Lees meerZaldine V - Feb 2024
Algehele gradering
Great.
John S - Jan 2024
Algehele gradering
Always a pleasure to stay at Pebble Fountain Guesthouse.
Aiden W - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxing, quiet, neat, safe and clean.
Jeanette D - Jan 2024
Algehele gradering
Dierevriendelike oornagverblyf.
Lees meerPebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Jeanette
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was geen moeite vir 'n ekstra enkelbed nie. Ons wil net hê ons gaste moet gelukkig wees en tuis voel. Bly julle het julle verblyf geniet
Groete
Steph en Rudel
Jacqueline S - Jan 2024
Algehele gradering
Was gerieflik en presies wat op fotos voorgestel was.
Dilan V - Jan 2024
Algehele gradering
Goed en gerieflik.
Piet B - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker nagrus in veilige omstandighede.
Louise S - Jan 2024
Algehele gradering
Sal Pebble Fountain aanbeveel. Goeie diens. Goed toegerus. Veilig en netjies.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Louise
Ek is bly julle het julle verblyf geniet. Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Groete
Steph en Rudel
Jacques L - Jan 2024
Algehele gradering
Ek en my vrou, baba en 2 staffie honde het oornag by Pebble Fountain Guesthouse.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Jacques
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en ek is bly julle en julle hondekinders het lekker gebly.
Groete
Steph en Rudel
Gerrie G - Jan 2024
Algehele gradering
Nie bevredigend.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Gerrie
Jammer dat julle verblyf nie aangenaam was nie. Was nie bewus van kakkerlakke nie en ook nie van deur nie. Sal aandag daar aan gee. Baie dankie vir u terugvoer.
Mlungisi H - Des 2023
Algehele gradering
Relaxing and enjoyable.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Good day Mlungisi,
I'm glad you enjoyed your stay. Thank you for the positive feedback.
Regards,
Steph and Rudel.
Suzette H - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik, ongelukkig te kort.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Suzette
Jammer dit was te kort. Hehe. Bly julle het lekker gebly en dit geniet. En baie dankie vir die positiewe terugvoer
Groete
Steph en Rudel
Jonwill S - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Jonwill,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly julle het julle verblyf geniet.
Groete,
Steph en Rudel
Jacques K - Des 2023
Algehele gradering
Brilliant will visit again.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Good day Jacques,
Thank you for your positive feedback. Hope to see you soon.
Regards,
Steph and Rudel
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Audra G - Des 2023
Algehele gradering
Amazing! Amazing! Amazing!
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Good day Audra,
I'm glad you enjoyed your stay. Thank you for your positive feedback. Hope to see you soon.
Regards,
Steph
Thomas W - Des 2023
Algehele gradering
Perfek in en uit stop.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Thomas
Ek is bly julle het die verblyf geniet. En dankie vir die positiewe terugvoer
Groete
Steph en Rudel
Ewan R - Des 2023
Algehele gradering
Skoon en ruim met 'n lekker groot swembad en buite tafel onderdak.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir u terugvoer. Het aandag aan lugverkoeling gegee en is reggemaak.
Groete
Steph
Shanene G - Des 2023
Algehele gradering
Perfekte oorslaap plek.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Shanene
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly die kinders hulle eie spasie geniet en dat julle lekker gebly het.
Groete
Steph en Rudel
Neoline B - Des 2023
Algehele gradering
Gerus.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Neoline
Ek is bly jy het lekker by ons gebly. En baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Groete
Steph en Rudel
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Luthando P - Okt 2023
Algehele gradering
Very neat and tidy.
Zanele M - Sep 2023
Algehele gradering
My stay was amazing and worthwhile.
Johanita S - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie ligging naby winkelsentrum, vriendelike diens, gerieflike parkering voor eenheid.
Lees meerSynetta S - Aug 2023
Algehele gradering
Ek het werklik dit baie geniet en sal beslis weer 'n draai daar maak. Ek beveel hierdie gastehuis met 'n geruste hart aan.
Shantel S - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly, meer as geld werd.
Dirk K - Jul 2023
Algehele gradering
Oornag gebly op reis.
Lees meerElsabe M - Jun 2023
Algehele gradering
Genotvol.
Nicoleen S - Apr 2023
Algehele gradering
I have stayed in many B&B's since 2010, but find lately the standards have declined.
William R - Apr 2023
Algehele gradering
Great spot for a stopover.
Beneshia C - Apr 2023
Algehele gradering
Well.
Lizanne H - Mrt 2023
Algehele gradering
Swakste diens ooit ontvang.
Lees meerPebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeie dag. Ons is vreeslik jammer dat u nie u verblyf by Pebblefountain geniet het nie.
Eerstens wil ek net n paar punte duidelik maak; ek het u n gratis verblyf offer gegee oor u 22 min moes wag binne my perseel om in geboek te word. Tweedens Daar is geen teels in stort nie aangesien dit n combo stort en bad is so ek weet nie waar u die mif gesien het nie. Oor beurtkrag kan ek nie vir u tye gegee het nie oor ons op n hospitaal lyn is en geen beurtkrag het nie. Weereens vreeslik jammer vir u ongerief.
Vriendelike groete
Pebblefountain
Sandra D - Feb 2023
Algehele gradering
Hospitaalbesoek.
Sibonisiwe K - Jan 2023
Algehele gradering
I had a great time with my partner and friends, their service was excellent.
Danelle B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker plekkie om te oornag.
Christi B - Jan 2023
Algehele gradering
First time excellent. Second time disgusting.
Lees meerJanes B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Henry G - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik en prakties.
Bert S - Des 2022
Algehele gradering
Dit was okay.
Willie P - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik geslaap.
Sunet S - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike dienste en het baie welkom gevoel en die plekkie was awesome met lekke air-con. TV was lekke ontspanning na so lang reis van Kaap af het 'n goeie nagrus gehad om weer die lang pad aan te vat. Dankie baie.
Jason M - Des 2022
Algehele gradering
Was gerieflik.
Rene E - Des 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, als wat ons nodig gehad het.
John S - Des 2022
Algehele gradering
Excellent.
Pieter G - Des 2022
Algehele gradering
Ons slaap gereeld hier oor.
Zingiswa B - Okt 2022
Algehele gradering
The location is good, but the room had cockroaches.
Lees meerPebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Good day. You told my cleaner that you didn't want anyone in your room as you will be at Macufe the whole time and only need to sleep no cleaning needs to be done while you are staying with us. Saturday evening I spoke to you and you told me you very happy with the unit, if there was any problems you could have told me. Now after you damaged my property you want to slander my business on a social platform. Funny only now after I tried to speak to you about my property being damaged and you swearing me on the phone you go to a social platform.
David C - Okt 2022
Algehele gradering
It was excellent, but some tenants were extremely noisy.
Merle G - Sep 2022
Algehele gradering
Great clean place and value for money!
Maria H - Aug 2022
Algehele gradering
Comfortable.
Martjie K - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Karen D - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Wilhelm S - Jun 2022
Algehele gradering
Was redelik aanvaarbaar, was seker heelwat beter 'n paar jaar gelede (voor "lockdown"?) en in goeie kondisie.
Berna B - Mei 2022
Algehele gradering
Baie oulike plek en goeie waarde vir geld. Na my bespreking laat Sondagmiddag was ek dadelik gekontak om reëlings te tref vir die aand se verblyf.
Heidi G - Mei 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, prakties, bekostigbaar en naby aan alles.
Lees meerMiemie P - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Zayne M - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker oornagverblyf.
Jo-lize S - Mrt 2022
Algehele gradering
Nie lekker nie, ons kon nie stort of bad nie.
Elmien G - Mrt 2022
Algehele gradering
Goeie, skoon, netjiese oornagplek.
Hannatjie D - Feb 2022
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en vriendelike diens.
Hester O - Feb 2022
Algehele gradering
Baie gerelieflik.
Julie H - Jan 2022
Algehele gradering
Really enjoyable. Would book there again.
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Pierre L - Jan 2022
Algehele gradering
Voldoende vir een nag, nie gerieflik ingerig en afgerond vir langer nie.
Willie V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Marelize N - Jan 2022
Algehele gradering
'n Huis weg van jou huis.
Mariane M - Des 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, vriendelike ontvangs, gerieflik naby aan die hoofsnelweg.
Nadia M - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflike nag rus na lang dag op die pad.
Lees meerCelia A - Des 2021
Algehele gradering
Verseker nie wat ek verwag het nie.
Ebeth M - Des 2021
Algehele gradering
Good, but did not sleep well. Too much traffic.
Ilsa C - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, rustige area. Bed baie lekker geslaap.
Riana C - Des 2021
Algehele gradering
Dankbaar vir die DStv-pakket beskikbaar.
Marike P - Nov 2021
Algehele gradering
Was veilig, netjies en professioneel.
Michelle D - Nov 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Courtney W - Nov 2021
Algehele gradering
Looks beautiful, but things just didn't work well in the room. Nice enough for a layover stay.
John S - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastic.
Cindy P - Okt 2021
Algehele gradering
Gemaklik en netjies.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Cindy
Ons by pebblefountain is bly julle het julle verblyf by ons geniet.
Delina P - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap!
Jaques B - Sep 2021
Algehele gradering
Oorslaap tussen JHB en Kaap.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Jacques
Ons is besig met opgradering van perseel vreeslik jammer vir omgerief. Volg assseblief ons facebook blad om vodering te sien.
Groete
Nicky S - Sep 2021
Algehele gradering
Verblyf was gerieflik en baie netjies.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Nicky
Het aandag gegee aan die probleem vreeslik jammer vir enige ongerief.
Is besig met opgradering van perseel volg ons facebook blad om te sien hoe ons plekkie verander.
Baie dankie vir terugvoer ons waardeur sonder terugvoering sal ons nooit weet hoe om te verbeter nie.
Groete
Steph
Cyril K - Sep 2021
Algehele gradering
Enjoyable.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Good day Cyril,
We are busy upgrading our premises couch has been replaced allready follow our facebook page to see our revamp in progress.
Kind regards
Steph
Finolia W - Sep 2021
Algehele gradering
Was oraait. Goeie nagrus en ons ekstra kind ook akkommodeer.
Samantha J - Aug 2021
Algehele gradering
Goed vir 'n oornag
Clare C - Aug 2021
Algehele gradering
Comfortable and clean.
Hennie H - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker kamer.
Michael H - Jun 2021
Algehele gradering
Baie privaat en rustig.
Marie-louise G - Jun 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld
Frank W - Apr 2021
Algehele gradering
It was OK.
Dietrich B - Des 2020
Algehele gradering
Netjies en skoon plek.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Hi Dietrich
Ons is bly dat u die aand by ons geniet het. Kom kuier gerus weer
Groete
Rudel en Steph
Belinda B - Nov 2020
Algehele gradering
Tevrede.
Ruth B - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Ruth
Ek is baie bly dat julle verblyf geniet het. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Rudel
Denise S - Sep 2020
Algehele gradering
Lovely safe, clean accommodation with comfortable beds and hot water for showering.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Good day Denise,
Thank you for your positive response. Hope to see you soon.
Kind Regards,
Rudel
Werner N - Sep 2020
Algehele gradering
Vriendelik, gerieflik, ruim.
Tinus B - Jan 2020
Algehele gradering
Netjies, veilige en vriendelik ontvang met aankoms en met vertrek.
Jessica C - Des 2019
Algehele gradering
Slaaplose nag!
Lees meerPebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Jessica,
Jammer vir die ongerief. Ek spuit elke Maandag sendona in en om my vertreke, en tot mense gekry wat kom spuit het dat daar niks is nie. Ongelukkig, het ek nie beheer wanneer dit reen en wat die natuur binne bring nie. Weereens jammer vir die ongerief.
Groete,
Rudel
Sammy M - Des 2019
Algehele gradering
Veilige en onberispelike skoon akkommodasie. Sal dit definitief aanbeveel. Yunice is 'n wonderlike gasvrou!
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Sammy
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek hoop om julle gou weer te sien. Groete, Rudel.
Maralize G - Okt 2019
Algehele gradering
Pragtig, dadelik welkom gevoel.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Maralize
Baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete,
Rudel
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Sonja H - Sep 2019
Algehele gradering
Gemaklike bed en netjiese eenheid.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Sonja,
Jammer vir die ongerief met betrekking tot die water en krag. Ongelukkig was die probleem aan die munisipaliteit se kant en ek kon niks daaraan doen nie.
Daar was gevra of die kamer skoongemaak kan word maar u het geweier dat die dame kom skoon maak en het gesê julle kamer is reg.
Ons verskaf ook 4 stukke van alle eetgerei.
Groete
Rudel
Corrie C - Aug 2019
Algehele gradering
Glad nie pet-friendly nie. Het gevra vir woonstel om honde te akkommodeer, maar het ander woonstel gekry met aankoms.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Corrie
Die mikrogolf was dadelik vervang tydens verblyf en prop was vervang. Het vir julle die eenheid gegee wat julle bespreek het en nie n ander eenheid nie. Jammer vir res van die ongerief wat nie onder my aandag gebring was nie. Ek het dadelik werk daaraan gemaak.
Vriendelike groete
Rudel
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Wessel V - Mei 2019
Algehele gradering
Lekker gebly, maar bed was stukkend waarop my kind moes slaap.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Wessel.
Baie dankie het klaar aandag daaraan gegee. Die slaapbank is vervang.
Groete
Rudel
Gerrit P - Mei 2019
Algehele gradering
Skoon en veilig. Stapafstand van Rosepark hospitaal.
Geoffrey B - Apr 2019
Algehele gradering
Modern, well equipped place for a comfortable stay.
Lees meerStephanus (fanie) D - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en skoon.
Leon K - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en naby die snelweg en troeteldiervriendelik.
Martlie J - Jan 2019
Algehele gradering
Alles wat ek nodig gehad het.
P.s. O - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Sarel V - Nov 2018
Algehele gradering
Friendly.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelik.
Groot kamer, benodig klein dinge (seep in die badkamer, melk met gratis tee/koffie).
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Seef W - Okt 2018
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Hannelie C - Aug 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens, waarde vir geld.
Ignatius Solomon T - Jul 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies, baie mooi gastekamer.
Ferdinand G - Jul 2018
Algehele gradering
Value for money accomodation.
Zelandri A - Mei 2018
Algehele gradering
Baie goed ingerig en gemaklik.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, die terugvoering word opreg waardeer.
Vriendelike groete
Pebble Fountain
Mariaan K - Apr 2018
Algehele gradering
Had a lovely comfortable stay.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for such positive feedback, always a nice to hear.
Eunice is a star.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Tanja C - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlik oornag by Pebble Fountain Guesthouse, sal dit beslis aanbeveel.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Tanja, waardeer terugvoer opreg. Eunice is ons regterhand en goud werd. Sal biidskap vir haar gee.
Vriendelike Groete,
Joe/Melody
Natasha V - Jan 2018
Algehele gradering
Lovely, quite, cosy stay.
Natasha M - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Ons 2 hondjies was ook saam, en dit was baie veilig vir hulle.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Baie dankie julle, bly julle het dit geniet.
Ons waardeer die terugvoer.
Elisma E - Des 2017
Algehele gradering
Gasvry.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Dankie baie. Sien uit daarna om jul weer te ontvang.
Vriendelike Groete
Joe en Melody
Francesca N - Des 2017
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld en goed geleë t.o.v. die N1.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie, ons waardeer altyd die terugvoering.
Ons hoop ons sien jou weer.
Groete
Maulene G - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlike plek.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Maulene,
Altyd lekker om van jou te hoor. Baie dankie vir die terugvoering, ons sien uit na jul volgende besoek.
Vriendelike Groete
Joe en Melody
Willem J - Aug 2017
Algehele gradering
Good stay.
Petro R - Aug 2017
Algehele gradering
Uitstekende selfsorg-eenheid met alles wat 'n gas nodig het om sy verblyf so gerieflik moontlik te maak.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering, dit word opreg waardeer. Ons hoop om u gou weer te sien.
Dankie
Joe en Melody
Joline S - Jun 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Sal daarvan hou om u weer tesien.
Dankie vir u ondersteuning.
Mandie R - Mei 2017
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en netjies.
Ernie S - Mei 2017
Algehele gradering
Beslis aanbeveelbaar.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Hi Ernie
Baie dankie vir jou ondersteuning. Dit is altyd lekker om sulke kommentaar te kry. Ons sal jou graag gou weer terug wil sien.
Vriendelike groete
Melody
Sanet D - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige kamer.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die ondersteuning asook die terugvoering.
Koos O - Apr 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies, sal beslis weer hier oornag.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u ondersteuning. Altyd n plesier om n klein hondjie te kan help.
Jonell H - Apr 2017
Algehele gradering
Rustig, gemaklik, skoon en netjies. 'n Absolute plesier!
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer Jonell, ons waardeer dit baie.
Sien uit daarna om jou volgende jaar weer te onrvang.
Marilie B - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was absoluut waarde vir geld! Baie netjies, skoon en ruim. Alles wat jy benodig by 'n selfsorgeenheid. Sal definitief weer daar tuis gaan.
Anneliese S - Feb 2017
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf en baie vriendelike diens!
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Anneliese, dit beteken baie vir ons!
Azel D - Jan 2017
Algehele gradering
Gemaklik en goeie waarde vir geld!
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Azel. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te ontvang.
Susan H - Nov 2016
Algehele gradering
Sal dit enige tyd aanbeveel en self weer gebruik.
Annelene M - Okt 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Mev, ons waardeer u positiewe terugvoer opreg. Was heerlik om jul by ons te kon ontvang!! Vriendelike Groete
Pebble fountain.
Retha V - Aug 2016
Algehele gradering
Ruim, goed ingerigte selfsorgeenheid naby Rosepark Hospitaal.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Mev, dit was heerlik om jul te ontmoet.
Ons waardeer jul positiewe terugvoering opreg!
Adele M - Feb 2016
Algehele gradering
Pragtige, netjiese, blyplek vir die hele gesin in 'n rustige woonbuurt.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Adele, dit word hoog op prys gestel.
Jammer oor die Dstv wat gaan hang het.
Hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.
Schalk R - Jan 2016
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Schalk, dit was lekker om julle te ontmoet.
Hoop die herstel na skoonpa se operasie is suksesvol.
Joyce F - Okt 2015
Algehele gradering
Ons het tuis gevoel en dit plek was baie netjies en skoon.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg!
Petro T - Okt 2015
Algehele gradering
Lovely little cottage.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer Petro, ons waardeer dit baie!
Dit was baie aangenaam om julle daar te he.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 91 Castelynrylaan, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat