LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Perkijt Villa 47a | LekkeSlaap
+11

Perkijt Villa 47a

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Perkijt Villa 47a
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Alet R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet R

Lekker gekuier, weer het gelukkig saam gespeel.

Tuine rondom huis baie netjies, kon ook heerlik rondloop in die kompleks.

Perkijt Villa 47a's terugvoer

Hi Alet,

Dankie vir die mooi resensie.

Julle moes so lank wag om te kom. Na al die jaar se dinge, is ek so bly die weer het saam gespeel en julle kon lekker kom ontspan.

Dankie, was heerlik om julle te ontvang en julle is enige tyd weer welkom.

Groete,
Estelle en Zonita

Perkijt Villa 47a
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Oostewalstraat 1, Langebaan Country Estate, Perkijtrylaan 47a, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEWOegWG9yNDc73wkiTUTHwljUkImAHLV0MSS09T6OHJf2tFHca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 1 Oostewal Road, Langebaan Country Estate 47a Perkijt Drive 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.073088881014 18.055407382609
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!