Hartenbos Akkommodasie by Perlemoen 302 | LekkeSlaap
+5
+5

Perlemoen 302

Selfsorg
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan, Perlemoen 302, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Perlemoen 302 is 'n lieflike vakansie-woonstel in 'n kompleks in Hartenbos. Hartenbos spog met verskeie pragtige strande, 'n waterpark langs die strand, fantastiese ontspanningsgeriewe en geleenthede vir walvis-, dolfyn- en robkyk. Dit bied die ideale somer-toevlugsoord.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n slaapbank in die leefarea.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitarea en 'n TV met DStv. 'n Braai-area met 'n gedeeltelike see-uitsig is buite die eenheid beskikbaar.

Gaste kan 'n wye verskeidenheid doendinge geniet soos swem, hengel, walviskyk, bootvaart, seil, kanovaart, duik, haaihokduik, 4x4-roetes, perdry en voetslaan in die Tuinroete-omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Perlemoen 302 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Port Natal-laan, Perlemoen 302, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan, Perlemoen 302, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09537b060867dc2c1fef0a619e43904d9465832c91a6c124f23885a774ccc83ef0743c7674c9b16db3768e88975d32f0d23a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 6) Port Natal Avenue 302 Perlemoen 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.129282665597 22.112252215869
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za