Pringlebaai Akkommodasie by Petit Point | LekkeSlaap
+9

Petit Point

2 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 200 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Petit Point
Self-catering.
Belasting en Ekstras

Tensy anders aangedui, is die duvets en kussings nie oorgetrek nie. Gaste kan kies om hulle eie duvet-oortreksels, kussingslope, lakens en handdoeke te bring, of ons kan dit voorsien teen R70 per persoon per naweek/week/omruil van linne. Laat ons asseblief vroegtydig weet watter opsie jy verkies, aangesien dit die betaling-bedrag affekteer.
Volledig terugbetaalbare breekskadedeposito van 30% op die verblyftarief (maksimum R1500) en die skoonmaakfooi is vooraf betaalbaar. Nie met aankoms nie.
Vir besprekings wat meer as 30 dae voor die inklokdatum gemaak word, word 'n 30% deposito op die tarief gehef. Dit is vooraf betaalbaar. Die balans van die verblyftarief, breekskadedeposito, die skoonmaakfooi en enige ander ekstras is 2 weke voor die inklokdatum betaalbaar. Vir besprekings wat minder as 30 dae voor die inklokdatum gemaak word, moet die volle verblyftarief, breekskadedeposito en skoonmaakfooi vooraf betaal word.

Troeteldiere: Maak asseblief seker of jou eenheid troeteldiervriendelik is of nie, voor jy bespreek. 'n Maksimum 2 troeteldiere word toegelaat teen R40 per troeteldier per week/naweek.
Inkloktye op Saterdae en Sondae: 11:00 - 17:00.
Uitkloktyd op Sondae is: 15:00.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 6 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R985
per nag (plek vir 4)
Vanaf R985
per nag (plek vir 4)
Vanaf R985
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Promontory-weg 22, Pringlebaai, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyNmFlOTQ3LTBhYzEtNDBkNS05NzYyLWQyZWVlOWUzYzI0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R985  per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 22 Promontory Road Pringle Bay 7139 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.350143632341 18.813170474869
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za