Myburgh Park Akkommodasie by Pia's Place | LekkeSlaap
+13
+13

Pia's Place

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 984 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caudata-singel 16, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pia's Place is 'n selsorg, dubbelverdieping-vakansiehuis in Langebaan. Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en is lekker naby die area se besienswaardighede.

Die huis is volledig gemeubileer en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer. Die tweede en derde kamer het elk ’n koningingrootte-bed en deel die tweede badkamer.

Die kombuis is toegerus met die nodige toebehore om maaltye te kook. Daar is ’n opwasarea met ’n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het ’n TV met sekere DStv-kanale en ’n binnebraai en dit lei na ’n onderdakstoep wat ook ’n ingeboude braai het.

Die huis bied 1 parkeerplek vir ’n motor en 1 vir ’n boot. Pia's Place is slegs ’n paar minute se ry van Langebaan Yacht Club af. Weens die droogte is daar geen wasmasjiene beskikbaar nie, tensy gaste vir meer as 7 dae bespreek het.

Slaapplek

’n Bespreking by Pia's Place sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 5 resensies vir Pia's Place
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Caudata-singel 16, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pia's Place het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 984
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 984
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 984
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caudata-singel 16, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9tb24rpFgxONuKBdixZfxAHM9AV9pyVclmlt0QjAIzE9WdAd9m?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 984  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 16 Caudata Close Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.095361589403 18.044525799406
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za