Kleinbaai Akkommodasie by Pikasso Tuin Woonstel | LekkeSlaap
+10

Pikasso Tuin Woonstel

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoenstraat 46 , Kleinbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pikasso Tuin Woonstel is 'n selfsorg-tuinwoonstel met slaapplek vir 4 gaste en is in die prentjiemooi dorpie Kleinbaai in die Overstrand geleë.

Dié woonstel bied 2 slaapkamers wat die badkamer met 'n bad en stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, ysmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe.

Braaihout (Rooikrans) word voorsien. Daar is ook 'n wasmasjien beskikbaar. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel nuttig, of ontspan in die sitkamer wat ingerig is met 'n TV met volle DStv. WiFi is ook beskikbaar.

Die woonstel lei na 'n stoep met braaigeriewe. Parkeerplek is voor die woonstel beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Pikasso Tuin Woonstel is stapafstand van 'n getypoel af en net 'n klein entjie se ry van die gholfbaan en haaihokduik-sentrum af. Gaste kan ook voetslaan tot by Danger Point en walvisse is tussen Junie en Desember hier te sien. Die woonstel is ook net 5 km van Gansbaai en 6 km van Franskraal af.

Let asseblief daarop dat die woonstel nie 'n see-uitsig het nie en dat dit op die grondvloer geleë is. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Pikasso Tuin Woonstel sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Pikasso Tuin Woonstel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Perlemoenstraat 46 , Kleinbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pikasso Tuin Woonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoenstraat 46 , Kleinbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0ZTc0ZWM0LTg1ZWItNGQxNi05MjU0LTIwZWU2ZDYyMzQxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 46 Perlemoen Street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.617050077467 19.351491917652
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za