Pinnacle Point Akkommodasie by Pinnacle Point Edgebay | LekkeSlaap
+44
+44

Pinnacle Point Edgebay

Selfsorg
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point-weg, Pinnacle Point , Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pinnacle Point Edgebay is ’n lieflike huis in Pinnacle Point wat slaapplek aan 10 gaste bied, en dit kyk oor die pragtige gholfbaan en see uit.

Die ruim drieverdiepinghuis het 5 slaapkamers en linne en handdoeke word voorsien. Die hoofslaapkamer is op die derde verdieping en het ’n koninggrootte-bed. Die kamer lei na ’n balkon en het ’n en suite-badkamer. Die ander kamers is op die derde en tweede verdieping. Een van die kamers het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamers wat gedeel word met 'n kamer met 'n koningingrootte-bed. Die vierde kamer het ’n koningingrootte-bed en lei na ’n balkon met ’n see-uitsig. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is op die eerste verdieping en is toegerus met ’n stoof en oond, yskas-vrieskas, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea het ’n TV met DStv en gaste kan in 1 van die 2 sit-areas ontspan.

Die leefarea lei na ’n stoep met ingeboude braai-area, tafel en stoele en ’n swembad. Rook is verbode in die huis, maar gaste mag op die balkon rook. Parkeerplek is beskikbaar in die dubbelmotorhuis, wat ook ’n snoekertafel het. ’n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen ’n addisionele koste, en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Let asb. daarop dat dele van die huis via trappe bereik word, en dalk nie geskik is vir bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Die oord bied ’n gholfbaan, swembad, restaurante, spa, klubhuis en casino.

Slaapplek

’n Bespreking by Pinnacle Point Edgebay sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Pinnacle Point-weg, Pinnacle Point , Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point-weg, Pinnacle Point , Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8MaYR2lmiYaFvZDIo4gwmqvBMDNMeWtuRuOCLVVMwbw5A4hzu4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 10) 1 Pinnacle Point Road Pinnacle Point 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.19881 22.09444
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za