Pinnacle Point Lodge 31
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Joretha Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 42
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Belinda A - Apr 2024
Algehele gradering
A nice stay.
Pinnacle Point Lodge 31 se terugvoer
Good day Belinda,
Thank you for your rating and review. We apologise for the tap water issue. We were aware of the problem and brought in a plumber to resolve it. That was also why the house was not completely ready when you arrived, as the plumber was running a bit behind schedule. We appreciate your feedback and hope to welcome you back in the future.
Regards, The Pinnacle Point Team
Chris E - Feb 2024
Algehele gradering
Bly altyd lekker, sal weer besoek.
Pinnacle Point Lodge 31 se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Chris. Dit is wonderlik om te hoor dat jy weer 'n aangename ervaring by ons gehad het en dat jy oorweeg om ons weer te besoek. Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat jy ervaar het met die toestand van die eenheid. Jou opmerkings is waardevol vir ons, en ons sal dit beslis aanspreek om ons standaarde te verbeter. Ons is toegewyd om 'n aangename ervaring vir ons gaste te bied, en ons waardeer jou terugvoer ten volle. Ons sien daarna uit om jou weer te verwelkom vir 'n verbeterde en meer bevredigende ervaring in die toekoms.
Chris E - Jul 2023
Algehele gradering
Gerief, netheid, veiligheid van die eenheid!
Pinnacle Point Lodge 31 se terugvoer
Goeie dag Chris,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, ons is baie bly dat jy jou verblyf by ons eenheid geniet het en dat jy tevrede was met ons dienste.
Ons sien graag uit om jou terug te verwelkom
Susan E - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker. Ontvangs swak, heen en weer om sleutel en Solomon te kry, antwoord nie sy foon nie!
Pinnacle Point Lodge 31 se terugvoer
Dear Susan,
Thank you for taking the time to write a review and give us such valuable feedback.
We are happy to see that you have enjoyed your stay and the spectacular views.
We are looking forward to welcoming you back in the near future.
Karlien S - Mei 2023
Algehele gradering
Baie skoon en gemaklik.
Pinnacle Point Lodge 31 se terugvoer
Goeie Karlien,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer ons hier by Pinnacle is baie bly dat julle dit geniet het.
Ons sien graag uit daarna om julle terug te verwelkom in die naby toekoms
Reon V - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful view, good location, clean and safe.
Pinnacle Point Lodge 31 se terugvoer
Good day Reon,
Thank you for taking the time to leave us such a wonderful rating and review. We are very pleased that you and your family enjoyed your stay at our property.
We look forward to welcoming you back in the near future.
Kay F - Jan 2023
Algehele gradering
Very expensive.
Lees meerAlastair M - Aug 2022
Algehele gradering
Did not meet expectations.
Sonja N - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige, skoon eenheid.
Pinnacle Point Lodge 31 se terugvoer
Goeie Dag Sonja,
Baie dankie vir die uitstekende terugvoering.
Ons is baie bly om te sien dat julle dit hier by ons geniet het. Hulle se skoonheid is een van die faktore wat gaste weer en weer by ons laat bly.
Ons sien baie daarna uit om julle weer terug te verwelkom in die toekoms.
Nathalie C - Jul 2022
Algehele gradering
Lovely and very peaceful.
Pinnacle Point Lodge 31 se terugvoer
Good day Nathalie,
Thank you for taking the time to give us such an exceptional review.
We are delighted to see that you and your family had a lovely time with us and that the facilities at the estate made it worth a while keeping the teens busy at all times. We hope mommy had some time at the spa at least.
We are looking forward to welcoming you back in the near future.
Co-maine B - Jul 2022
Algehele gradering
Goeie diens, veilige area met 'n mooi uitsig oor die see.
Pinnacle Point Lodge 31 se terugvoer
Goeie More Co-maine
Baie dankie dat jy die tyd gevat het om vir ons sulke goeie terugvoering te gee.
Dit maak ons baie bly om te sien dat julle dit so baie hier by ons geniet het end dat dit wat julle op die webtuiste gesien het, dit presies was wat julle gekry het.
Ons hoop om julle in die toekoms weer terug te verwelkom.
Yolandi D - Jun 2022
Algehele gradering
Daar is nie woorde nie.
Pinnacle Point Lodge 31 se terugvoer
Geagte Yolandi
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons sulke goeie terugvoering te gee.
Ons heel eerste prioriteit is om seker te maak dat ons gaste se eerste ondervinding die een een wat by hulle sal bly. Dit is vir ons baie lekker om te hoor dat ons personeel so mooi na ons gaste kyk en hulle so verwelkomend ontvang. Die uitsig is dan totaal en al net 'n bonus.
Ons hoop om julle weer terug te verwelkom in die nabye toekoms.
Tiaan P - Mei 2022
Algehele gradering
Oulike plek. Puik en waarde vir geld.
Pinnacle Point Lodge 31 se terugvoer
Good day Tiaan,
Thank you for taking the time to give us such valuable feedback and a 5-star rating.
We are delighted to see that you had such a wonderful time with us. Because we are self-catering we unfortunately only offer the hotel DStv package. We will have your message relayed to the owners so that they can have a look at it and make a decision from there.
Looking forward to welcoming you back in the near future.
Andre D - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Pinnacle Point Lodge 31 se terugvoer
Good Day Andre
Thank you for taking the time to give us a 5-star rating. We are delighted to see that you had such a wonderful stay with us.
We appreciate your valuable feedback and will take it up with our management team.
Looking forward to welcoming you back to Pinnacle Point
Quinn M - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Jolene M - Nov 2021
Algehele gradering
Such a gem.
Lees meerPinnacle Point Lodge 31 se terugvoer
Dear Jolene,
Thank you for taking the time to share your lovely feedback with us.
We are so glad to hear that you had a wonderful stay during your visit and that Solomon was of great assistance to you.
Thank you for your input regarding the smart TV, we have sent this to the owner for consideration.
We hope to welcome you back again for another memorable stay.
Best Regards,
La Best - Pinnacle Point Lodges
Monique G - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig, mooi uitsig.
Anthea T - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was so rustig en romantic, ek het dit terdeë geniet.
Pinnacle Point Lodge 31 se terugvoer
Liewe Anthea
Baie dankie vir die fantastiese terug voer en resensie. Ons waardeer dit opreg.
Dit is baie lekker om te hoor dat julle die tyd by ons ten volle geniet het.
Ons glo dat ons julle binnekort sal kan terug verwelkom.
Groetnis
Pinnacle Point - La Best Groep
Hester H - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastiese plek met die mooiste uitsigte.
Pinnacle Point Lodge 31 se terugvoer
Liewe Hester
Baie dankie vir die pragtige terug voer en resensie. Ons waardeer dit opreg.
Ons is so bly om te hoor dat julle die vakansie by ons geniet het.
Dankie vir die kommentaar oor die yskas/vrieskas, ons sal dit aan die eienaar deur gee om daarna te kyk.
Ons hoop dat ons julle binnekort weer sal sien.
Groetnis
Pinnacle Point - La Best Groep
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
David W - Nov 2019
Algehele gradering
Nice clean place, good views.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon plek, goeie uitsigte.
Goeie ligging, veral vir gholfspelers. Behulpsame bestuurder wat met inklok en enige probleme gehelp het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pinnacle Point Lodge 31 se terugvoer
Dear David,
Thank you for taking the time to give us your valuable feedback, we are happy to hear that you have enjoyed your stay with us.
We do hope to welcome you back in the near future.
Warm Regards
Pinnacle Point
Philip D S V - Jan 2019
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Pinnacle Point Lodge 31 se terugvoer
Goeie dag Philip,
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons sal u komplimente aan Solomon en Anny oordra en ons hoop om u terug te verwelkom in die toekoms.
Groete,
Die Pinnacle Point Apartments Span
Victoria Jennifer Titus T - Sep 2018
Algehele gradering
Baie rustig en 'n besondere, pragtige uitsig oor die see.
Pinnacle Point Lodge 31 se terugvoer
Good day,
Thank you for taking the time to give us your highly valued feedback. We are so glad to read that you enjoyed your stay with us. We do not charge a breakage fee at Pinnacle Point Lodge 31. Unfortunately, we do not work with the other establishments within the estate and we are unable to advise on their breakage terms and conditions. We do hope to, however, welcome you back in the near future again. Warm regards, La Best Pinnacle Point Lodge 31.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 31, Pinnacle Point Golf Estate, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom