LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Plane Tree Cottage | LekkeSlaap
+29

Plane Tree Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Plane Tree Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Estelle G - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle G
Enkelreisiger

'n Dakwoonstel agter 'n Plataanboom

Dis 'n pragtige en goed ingerigte plekkie vir een persoon. Die solderkamer is eerder 'n dakwoonstel aangesien dit die hele plafonarea beslaan. Die gasheer en -vrou het uit hul pad gegaan om my kuier so lekker en gerieflik as moontlik te maak. Hy het my selfs by die winkel kom haal toe 'n onverwagse reënbui uitgesak het nadat ek winkel toe gestap het. Alles wat ek nodig gehad het, is voorsien. Ek het heerlik gekuier!

Plane Tree Cottage's terugvoer

Dit was heerlik om jou hier te kon ontvang. Ons sien uit na jou volgende kuier.

Plane Tree Cottage
Marne M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marne M
Enkelreisiger

Baie lekker gebly.

Sal enige tyd weer daar bly.

Johann H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en aangenaam.

Vriendelike ontvangs met alles wat nodig is in 'n lekker ontspanne omgewing en naby alle geriewe.

Nicoleen S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome!

Dit was 'n onvergeetlike naweek. Dankie vir die gasvryheid!

Blanche B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanche B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die beste gastehuise en die mense is baie vriendelik.

Uitsteksende diens en gasvryheid.

Devon J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devon J

Fantasties.

Omgewing is baie rustig en mooi ook goeie waarde vir jou geld! Gasvryheid ook van hoë standaard.

Olga C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga C

Perfek in elke opsig.

Baie selde dat verblyf in elke opsig aan vereistes voldoen. Plane Tree Cottage slaag met vlieënde vaandels.

Marie V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Ek sal hulle beslis aanbeveel.

Vir ons was dit 'n aangename ondervinding. 'n Gasvrye ontvangs het ons dadelik tuis laat voel.

Anita P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik.

Sjoe, die eienaar was uiters tegemoetkomend. Baie dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely.

Wow, the owner was extremely accommodating. Thank you so much.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Dirk V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met vriende

Aangenaam verras deur die pragtige plekkie en vriendelike eienaar.

Pragtige, netjiese plekkie met wonderlike, gasvrye ontvangs.

Plane Tree Cottage's terugvoer

Goeie dag Lize,

Dit was ook wonderlik om julle hier te kan verwelkom. Hoop ons sien julle gou weer.

Plane Tree Cottage
Estelle Rubow R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle Rubow R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, sonnige en ruim dakkamer.

Ons gasheer en gasvrou, Barry en Henriette, is uiters behulpsaam en het uit hul pad gegaan om ons vir 'n langer periode te akkommodeer. Baie dankie vir julle hulp en gasvryheid.

Chris-maré G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris-maré G
Enkelreisiger

Asemrowend. Gasvry. Snoesig. Heerlike dakkamer, fantastiese stort. 10/10.

Asemrowend, karakter, vriendelike gasheer/-vrou voel dadelik tuis, hoogs aan te beveel, stil en veilig. Lieflik plek. Waarde vir geld. Sal vir seker weer gaan.

Sugnet L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sugnet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Sien sterre.

Vanaf
R450
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Plessis-straat 12a, Lemoenkloof, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy2Xk2L7dPLxI4lbmI1BH2jv73ltnj2IP8gG30k0kFs5f4CMYVS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450  per nag(plek vir 1) 13 5 1 5 12 A Du Plessis Street Lemoenkloof 7620 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -33.72407 18.96728
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!