Platdak Selfsorgeenheid
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergroosrylaan 51, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 190 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Platdak Selfsorgeenheid is 'n gerieflike woonstel in Stilbaai. Dit het slaapplek vir 6 gaste.
Trappe van buite bied toegang tot die woonstel op die eerste verdieping. Dié woonstel het 2 slaapkamers en deel 2 badkamers. Die eerste badkamer het net 'n stort en die ander een is 'n volledige badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede kamer het 'n dubbelbed. Daar is ook 2 enkelbeddens in die leefarea. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die leefarea in die oopplan-woonstel het 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof, skottelgoedwasser asook tee-en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit gratis WiFi, DStv, 'n binne braai-area, en pool-tafel in.
Die woonstel lei na 'n balkon met 'n braai-area, en het 'n uitsig oor see. Daar is parkeerplek buite.
Stilbaai spog met 'n Blouvlagstrand en 'n pragtige lagoon, en daar is talle doendinge soos stap, voëlkyk, watersport, visvang en rotspoele. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Inverroche-distilleerdery, Kasselshoop, Skulpiesbaai en paling-voer by die Stilbaai-toerismeburo in.
Slaapplek
’n Bespreking by Platdak Selfsorgeenheid sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hennie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Jaar gelys 6
Ligging
- Bergroosrylaan 51, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Platdak Selfsorgeenheid het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergroosrylaan 51, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom