LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Plett River Lodge | LekkeSlaap
+21

Plett River Lodge

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Plett River Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5
Anandi V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anandi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ons gedink het nie.

Was definitief nie wat ons gedink het nie. Die buite-omgewing was pragtig, maar die kamer was 'n groot teleurstelling. Vir R2100 per nag het ons baie meer verwag. Die linne en kussings is oud. Daar is nie 'n klein bar fridge om ietsie koud te hou nie. 'n ou boks TV. Die headboard is met lap oorgetrek en was vuil, kon sien waar vorige mense se kop al telkemale gelê het.

Barbara M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

Location is absolutely stunning. Room was clean and great. Thank you.

Etiemne G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Etiemne G
Enkelreisiger

Was baie aangenaam.

Yskas in al die eenhede is 'n moet. Ook net een braaier. Meer privaatheid ook nodig tussen die eenhede. TV in my kamer hang baie skeef.

Charl C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende staf en diens. Puik plek om by te wees. Tops.

Die lodge bestuurder, Maria, het ons verwelkom met 'n groot glimlag, en 'n verwelkomende handskud, en ons dadelik tuis laat voel. Sy het ons vergesel na ons kamer, alles vir ons uitgewys en verduidelik, en selfs haar diensnommer 24 uur agtergelaat indien ons enige iets nodig het. Sy het seker gemaak dat ons gemaklik is en gelukkig is met die kamer. Die kamer was puik skoon en netjies. Selfs die staff by die restaurant laat mens welkom voel. Selfs die restaurant is 10/10. Ongelooflike comfy atmosfeer, met rustige musiek, en 'n kaggel wat brand. Skoon en netjies en modern. Mens kan selfs buite op die deck sit langs die rivier en die natuurskoonheid geniet. 'n Definitiewe 10/10 vir Plett River Lodge en hul staff.

Lodene G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lodene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig maak tydelik op vir ander tekortkominge.

Die plek het 'n besondere, buitengewone mooi uitsig oor 'n rivier, vanuit die groot kamers. Alhoewel dit direk langs die N2 hoofweg geleë is, was die verkeer geensins steurend nie. Die personeel is besonder vriendelik en behulpsaam. Die kamers self is egter tot 'n mate onprakties toegerus en het byvoorbeeld nie 'n klein yskassie nie en die televisies met SABC-kanale dateer uit die 1990's uit. Die televisie moet by die kragprop uitgetrek word om die ketel aan te skakel, ens. Daar is nie veel privaatheid nie. Alhoewel elke kamer oopmaak op 'n houtdek, word dit gedeel met die kamers langsaan en enige persoon wat verby jou kamer stap op die dek, kan in jou kamer insien as jy die gordyne oop los om die uitsig te bewonder. Die pragtige uitsig maak egter op vir meeste van die bogenoemde irritasies en dis aangename verblyf vir 'n nag of twee, maar daarna gaan die praktiese tekortkominge 'n probleem word. Jy betaal vir die uitsig.

Marshall H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marshall H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat, well presented with stunning views right on the river.

Spacious, neat and clean rooms with beautiful view of the river right from the bed. Would recommend if exploring the Garden Route.

Dalien C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalien C
Gesin met klein kinders

Uitsonderlike gasvryheid en vriendelikheid.

Met ons tweede besoek het ons gesin weereens 'n wonderlik ontspanne en rustige vakansie gehad met uitsonderlike gasvrye en vriendelike personeel.

Vanaf R1 750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxMmM5OGQzLTJiMTItNGRiNC1iYzJiLWI5NTg1NjMxMmM3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 N2 Plett River Lodge 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.011866466604 23.390643596649
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!