Port Natal 34
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal-weg 34, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Port Natal 34 bied gerieflike selfsorgverblyf in Hartenbos op die Tuinroete. Dié huis is lekker naby die veilige swemstrande en winkelsentrums.
Port Natal 34 bestaan uit 2 selfsorgwoonstelle. Die eerste woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n warm buitestort, en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die tweede eenheid het slaapplek vir 8 gaste in 'n huis met 3 slaapkamers met en suite-badkamers, en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Altwee eenhede het braai-areas, TV's en veilige parkeerplek.
Doendinge en besienswaardighede in die omgewing: swem, snorkel, duik, visvang, stap, valskermsweef, 4x4, die Tuinroete Nasionale Park, Oubaai Gholfklub, Pinnacle Point gholfklub, die Outeniekwa Natuurreservaat, en Hartenbos Waterpark.Daar is ook 3 winkelsentrums naby.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.1/5
Hanneke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 7
Ligging
- Port Natal-weg 34, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Port Natal 34 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal-weg 34, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom