LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Posto al Sole | LekkeSlaap
+80

Posto al Sole

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Posto al Sole
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Celestino C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celestino C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie wonderlike verblyf en vriendelike ontvangs gehad.

Ons verblyf was wonderlik. 10 uit 10. Die eienares was vriendelik en het ons vinnig gehelp en laat tuis voel. Klein dingetjies in die eenheid het uit gestaan en het ons besluit om weer soontoe te gaan in die toekoms. Ligging is uitstekend, naby vele winkelsentrums en restaurante, en veilig ook. Sal dit vir enigiemand aanbeveel!

Posto al Sole's terugvoer

Dearest Celestino,
Thank you so much for your wonderful review.
It was an absolute pleasure having you guys stay here. You are an awesome couple and thank you for your friendliness and smiles.
We look forward to welcoming you again.
Warm Regards,
Fiorisa

Posto al Sole
Charnelle V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Sal dit beslis aanbeveel! So hartlik ontvang na ons op die nippertjie bespreek het! Baie mooi plekkie en stil omgewing. Bespreek vandag nog!

Posto al Sole's terugvoer

Liewe Charnelle
Dankie vir julle fantasiese resensie.
Julle was wonderlike gaste.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Fiorisa

Posto al Sole
Marcio Fernando D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcio Fernando D
Enkelreisiger

Best stay ever.

Fiorisa and Gio are two of the most awesome people I ever came across in life. They did everything to make the stay more comfortable and it was just a pleasure chatting with them. Can't recommend it enough.

Carly K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carly K
Saam met vriende

Dit was baie lekker en ek sal nie omgee om weer daar te gaan kuier nie.

Dit is baie gerieflik vir twee en vier mense, dis netjies en baie veillig.

Posto al Sole's terugvoer

Liewe Carly,
Baie dankie vir die awesome review! Dit was so lekker om julle by ons te he en kan nie wag vir julle volgende kuier nie!
Groete,
Fiorisa


Posto al Sole
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitvlugtstraat 12, Ridgeworth, Bellville, 7535, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeUmotIPFfJkVhS5btF0Ms8zRj9QQ3wCxB06MeG5Q5X93R5Djju?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680  per nag(plek vir 2) 4 5 1 5 12 Uitvlugt Street Ridgeworth 7535 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.8759 18.64094
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!