LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pretoria, Ashlea Gardens Accommodation | LekkeSlaap
+40

Pretoria, Ashlea Gardens Accommodation

7 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Pretoria, Ashlea Gardens Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Soekie V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soekie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, veilig, skoon.

Alhoewel die plekkie klein is, is dit silwerskoon en baie prakties ingerig met 'n kwaliteit-haardroër, spierwit beddegoed en 'n klein yskassie met 'n verwelkomingsverrassing. Die gasheer vriendelik en hulpvaardig. Parkering is veilig. Ons sal vir seker weer daarvan gebruik maak!

Pretoria, Ashlea Gardens Accommodation's terugvoer

Dis fantasties, Soekie. Dis heerlik om mense met respek en vriendelikheid te ontvang. Julle is heerlike, vriendelike gaste en is enige tyd weer welkom.

Pretoria, Ashlea Gardens Accommodation
Emmanuel A - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmanuel A
Enkelreisiger

The place was nice and comfortable, and had everything I needed.

I really enjoyed my stay. Friendly people in the house, convenient location and the room had everything needed for my stay. Thank you.

Pretoria, Ashlea Gardens Accommodation's terugvoer

Emmanuel, it was great having you as a guest, you are welcome anytime! Thanks for leaving the room in such a neat and clean state.

Best wishes,
Kobus and Gretha Rudolph

Pretoria, Ashlea Gardens Accommodation
Petrusa G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrusa G
Enkelreisiger

Alles was baie netjies en skoon. Gerieflik geslaap en motor ook veilig.

Ontvangs baie vriendelik. Baie gerieflik ingerig, mooi skoon. Alles wat nodig en baie goed geleë.

Pretoria, Ashlea Gardens Accommodation's terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer, Petrusa. Jy is enige tyd welkom om terug te kom. Dis was net 'n plesier om jou as gas te kon ontvang!

Pretoria, Ashlea Gardens Accommodation
Caro S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Caro S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en bekostigbare verblyf!

Die kliëntediens is wonderlik! Die verblyf is baie netjies en modern. Ons het oorgeslaap vir die Afrikaans is Groot-vertoning, die verblyf is perfek geleë weg van die besige stad en paaie maar naby genoeg om vinnig te ry na 'n plek toe. Dis die perfekte verblyf vir 'n paartjie!

Pretoria, Ashlea Gardens Accommodation's terugvoer

Wonderlik om die pragtige jongmense daar te hê. Julle is enige tyd welkom. Vriendelik, respekvol en baie waarderend. Dankie vir die kuier julle. En dankie vir die puik netheid van die kamer met julle vertrek.

Kom gerus weer!

Pretoria, Ashlea Gardens Accommodation
Braam P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Braam P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gemaklik en goed geleë.

Vriendelike ontvans, diens en bystand. Hoogs aan te beveel.

Combrinck L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Combrinck L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, privaat, vriendelike diens en puik waarde vir geld!

Was 'n heerlike plekkie om te oornag, en is perfek vir 'n paartjie. Dit is baie privaat, daar is veilige parkering en word ook bederf met vrugtesap, koffie en beskuit. Baie netjies en skoon en mens voel sommer tuis hier. Die kliëntediens is ook baie goed, en mens kan hier kom en gaan soos jy wil. Dit is uitstekende waarde vir geld, en sal beslis weer hier kom bly!

Pretoria, Ashlea Gardens Accommodation's terugvoer

Altyd lekker om goeie, heerlike en aangename gaste te hê. Geen probleme en hulle sal altyd welkom hier wees. Dankie dat julle van ons dienste gebruik gemaak het.
Kob & Gretha Rudolph

Pretoria, Ashlea Gardens Accommodation
Hanlie S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie S
Enkelreisiger

Lekker gebly skoon en netjies.

Lekker gebly, skoon en netjies.

Pretoria, Ashlea Gardens Accommodation's terugvoer

Beste Hanlie,

Dit was lekker om jou te ontmoet. Hoop ons sien jou gou weer!

Groete,
Gretha

Pretoria, Ashlea Gardens Accommodation
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High-straat 162, Ashlea Gardens, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAskLPIPouFvDd7UM6KCZIefc6219ZoZoDpurQF7bumpUHbRDJ6Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 162 High Street Ashlea Gardens 0181 Gauteng 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -25.785965 28.263907
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!