Waterkloof Akkommodasie by Pretoria House | LekkeSlaap
+57

Pretoria House

11 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Pretoria House
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marlee C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlee C
Enkelreisiger

Een van die beste aande.

Almal was so vriendelik.

Liezel B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very basic but the rates were good.

Very basic. A few details can be attended to like the curtain rail in the turquoise room that is falling down and perhaps a bottle of water in the room, but otherwise a really good rate.

Pretoria House's terugvoer

Dear Liezel,

Thank you for your rating, the curtain rail is a copper pipe that i treated with acid so that it gets a turquoise effect on it, to blend in with the theme..:-)
We have treated water glass bottles at the coffee bar for all our guests and as much as you want.

Pretoria House
Lisbé M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisbé M
Saam met vriende

Gerieflike, veilige, sentrale blyplek.

Baie dankie, weer sien julle my beslis.

Belinda T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Belinda T

Nie aan verwagtinge voldoen.

Ek het die Blou kamer bespreek met en suite-badkamer. Nêrens is genoem dat die kamer nie beskikbaar is. Met aankoms het ons die Goue kamer gekry wat 'n badkamer deel, en daar is ook geen koffiegeriewe in die kamer nie. Gelukkig was daar nie ander gaste ook nie en was ons badkamer darem privaat. Geen van die bedlampies was ingeprop nie en daar was ook geen tweepuntprop beskikbaar om hul te kan inprop nie. Indien enigiemand water in die huis gebruik, is daar slegs 'n enkele straal water in die stort. Ook was die water nie meer warm in die stort met die tweede persoon se beurt nie.

Marilyn V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn V
Gesin met tieners

Gerieflike, netjiese eenheid.

Baie lekker eenheid wat baie sentraal geleë is.

Cindy G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy G
Gesin met klein kinders

Aangenaam.

Was baie lekker die kort rukkie wat ons daar was en sal weer gaan, want ons gaan nou gereeld Pretoria toe moet gaan.

Herve K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herve K
Saam met vriende

Would definitely recommend Pretoria house to everyone.

Amazing place, Regan the owner very friendly, The place felt like home.I totally loved the vintage wardrobes.

Lindokuhle H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindokuhle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed staying at the Pretoria house.

We would definitely come back to stay at the Pretoria house, hospitality was on another level, we felt like home.

Talita V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed ingerig.

Uitstekende waarde vir geld.

Jan V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Enkelreisiger

Goed geleë in die Ooste van Pretoria om na verskeie rigtings te reis.

Diens is goed. Goeie warde vir geld oornag vir reisiger. As adverteer dat dit 'n Afrikaanse plek is dan moet diens nie slegs in Engels aangebied word nie.

Alida G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida G
Enkelreisiger

Uitstekende waarde vir geld.

Die gasheer Luke was baie vriendelik en behulpsaam. Het uit sy pad uit gegaan om my verblyf die beste te maak.

Vanaf R495
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R495
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R495
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 261, Waterkloof, Pretoria, 0145, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkkodvf80Rw94UY5qlgUW2ITQZ3FrYSbhAtshW5HjoU875NrV4H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R495  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 261 Main Street Waterkloof 0145 Gauteng 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -25.776195414378 28.23602100639
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za