Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 63 resensies vir Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Johan O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Die verblyf was goed, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en mooi.

Die plek was soos die fotos gewys het. Dit is ruim en baie mooi uitsig. Als was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent choice, highly recommended.

Very accommodating hosts, unit had everything, nice braai area, and great, safe location. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernst M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst M
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld.

Baie gerieflik, goeie ligging en gemaklike akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tok B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tok B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was see bly lekker.

Weereens baie lekker gebly. Dankie vir al die hulp ons waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Enkelreisiger

Pure Griekse-styl luuksheid.

Ek het 'n naweek in die heerlike rustigheid van Pringlebaai oornag en wat 'n uitstekende keuse om by die Griekse-styl Pringle Bay Beach Villa te bly. Die villa is geleë in 'n rustige uithoekie van die dorp met pragtige berg- en see-uitsigte. Die oop-plan woonstel is heeltemal privaat op die onderste vleuel, bereikbaar met 'n stel buitetrappe na onder. Dit is pragtig gemeubileer met lieflike passende dekor - en super-netjies. Voeg nog twee TV stelle met Netflix, 'n kolossale sonnige patio met gemak lê-stoele en 'n besonder vriendelike gasheer. Hoogs aanbeveel. Sal beslis terugkeer wanneer die geleentheid hom voordoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige plek.

Ons het baie lekker gebly. Pragtige plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivien S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beauty and comfort combined.

A quiet and protected sanctuary with a stunning view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry F
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a wonderful experience.

Place was very clean and suitable for our expectations. Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shamiela M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamiela M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I would recommend it to family and friends. Absolutely amazing.

Absolutely loved it. Perfect scenery. Quiet. Safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, mooi see-uitsig en stil area.

Johan was baie vriendelik en behulpsaam. Die uitsig oor die see is mooi, lekker om die see in die aande te kan hoor. Dit kan net warm raak met die middagson, so 'n waaier moet in die kamer geplaas word. Ons het geen klagtes nie en sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Onvergeetlike ervaring.

Vandat ons gearriveer het, het Johan ons dadelik tuis laat voel. Toe ons boonop in die eenheid instap, was ons asems weggeslaan deur die skoonheid van die plek. Ons het dadelik die gevoel gekry van "Hier wil ek bly". Die eenheid is baie mooi skoon en netjies en baie mooi versier. Heerlike groot bed. Die bank regoor die glasdeure het dit gerieflik gemaak om selfs van binne die lieflike uitsig te ervaar. Die uitsig op die see en die sonsondergange het bygedra tot die rustigheid van 'WarieSeeSing'. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luca H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luca H
Enkelreisiger

Secure, peaceful haven for solo traveler.

What a tranquil little gem in Pringle Bay. Perfect for a couple or solo traveler who wants to get out of the city for some rest or even remote working. Fully equipped to just arrive with a packed bag, with lovely restaurants close by. The beach is a 5-minute walk away, and the studio offers sea views from the bed, the kitchen, and the desk - which I really enjoyed. Mark and Johan were very kind hosts and allowed me to check in earlier than normal. I will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikita B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A fantastic getaway spot to relax and unwind, with fabulous sea views!

Our stay was really amazing! Johan was so welcoming and really made us feel comfortable. Mark was also very friendly and helpful. The house is stunning and the views are amazing! We could watch the whales from our room. The kitchen and bathroom were well equipped. Extra blankets were provided as well! The WiFi, bedside lights, and TVs were all working during load shedding, which was great. Overall, we would highly recommend this location! It's truly a place to relax and enjoy the peaceful calm sounds of the waves!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wernich S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wernich S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Pragtige toegeruste eenheid met wonderlike, persoonlike diens en 'n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, peaceful and quiet.

Situated in a great spot, it's peaceful and quiet with a lovely view of the coastline. The room is fully kitted out with everything we needed as well as an inverter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike eenheid in 'n pragtige omgewing.

Ten spyte van een dag se nat, koue en winderige weer het ons 'n heerlike langnaweek in WarieSeeSing deurgebring. Die eenheid is smaaklik en baie goed toegerus. Die koninginsgrootte bed is baie gemaklik en het 'n elektriese kombers om te help teen die ergste koue. Johan en Mark is uistekende gashere. Baie vriendelik en behulpsaam en het ons privaatheid gerespekteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melshir F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melshir F
Saam met vriende

The place was immaculate. The owners very welcoming and helpful.

The fireplace was a great hit as we were without electricity and WIFI for 36 hours. The cold front storm hit the area quite hard. The owners provided a gas stove and an extra 20kg of wood so that we could be self-sufficient. The view from the bedroom is spectacular.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Deserves a 6th star.

Absolutely faultless. Furnishings, finishes and appliances are of the highest quality. The hosts are fantastic. Will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek wil ook in Pringlebaai bly.

En ook so 'n huis hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Word hartlik ontvang Sondagmiddag, voel onmiddelik tuis, studio baie gerieflik ingerig, perfek.

Johan is 'n baie bedagsame gasheer, en het ons Sondagmiddag tot Vrydagoggend verblyf 'n absolute plesier gemaak. Ons sien uit daarna om volgende jaar weer by WarieSeeSing te bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos vir die siel.

Die wegbreek was presies wat ons nodig gehad het om bietjie asem te skep van die besige stadslewe en net weer die natuurskoon te kan beleef en waardeer. Ons het 'n heerlike tyd gehad en sal beslis weer Pringle Bay asook WarieSeeSing besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tok B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tok B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute waarde vir jou geld.

Dit is stil en rustig sodat jy die see kan hoor sing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonita D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very Tranquil. Villa has everything you need. Kind Host.

Beautiful views. Kind Host and value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivian B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful retreat with sunset views and a position close to the beach.

Very well hosted. We had a lovely restful time in a well-appointed apartment with only a very short walk to the beach. We made good use of an excellent built-in braai. Comfortable furniture and well decorated. We will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Radne F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Radne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Scenic and tranquil.

A great place to stay at with views all round and the beach a stone's throw away. The owners are friendly and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea L

Awesome.

The view was amazing - the unit was very spacious and had everything that one needs. I was greeted by the most friendly man, Johan. Mark kept us up to date with the load-shedding schedule. We really enjoyed our stay at this villa. It's a must to visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria B
Saam met eggenoot / lewensmaat

An absolute delight to stay at Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing.

Our week was amazing, listening to the waves, seeing the sea everyday from the patio, walking for miles on the beautiful beach. Thank you to our hosts Mark and Johan for making our stay so enjoyable, we thoroughly loved every minute. The studio apartment has everything and more that one needs to have a relaxing home away from home experience. It is very spacious, such a comfy bed with views of the sea. Patio was wonderful for relaxing on the loungers or having sundowners in the evening. Can't wait to visit again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andolene O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andolene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste naweek van rustigheid.

Asemrowende see-uitsig. Stapafstand van strand. Baie hartlik ontvang en alles was gereed vir ons kuier. Was 'n rustige, ontspanne naweek. Uitstekende WiFi was 'n bonus. Dankie Johan en Mark vir die uitstekende gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alda V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Ons huweliksherdenking was alles wat ons nodig gehad het. Rustige, stil tyd saam waar die natuur naby is, maar ook alle geriewe soos restaurante en winkels wat noodsaaklikhede verkoop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletta H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustag en baie relaxing.

Dit is baie goed vir ontspanning. Goeie uitsig oor die see. Baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

This place takes your breath away.

We absolutely love this unit and the best location on Pringle bay. Johan and Mark were excellent host's. We will definitely be back. Thanks for a beautiful clean unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosemarie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig oor die see uit jou bed. Netjies en skoon.

Heerlike wegbreek, nie ver uit die Kaap. Plattelandse stilte en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anni C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anni C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and quiet - great to relax and get away from the busyness of city life.

A friendly host who made us feel comfortable from the outset.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsje H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Wat 'n oulike en netjiese plekkie. Perfek vir 2 mense! Sentraal geleë en baie veilig. Mila was 'n fantastiese gasvrou gewees, so bitter jammer sy verkoop nou haar plek. Hopenlik gaan die nuwe eienaars ook beide plekke uitverhuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denis R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denis R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exquisite.

Mila is charming and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster-akkommodasie.

Beach House Apartment. Asemrowende see-uitsig. Stapafstand van uitgestrekte strand en nabygeleë rivier. Baie hartlik ontvang deur gasvrou en alles was gereed vir ons kuier. Die groot woonstel met stylvolle meubelering het al ons verwagtinge oortref. Uitstekende WiFi was 'n bonus. Milla, ons kom beslis weer kuier by jou juweel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect accommodation for a break from the city.

Excellent accommodation and well equipped. Spacious and comfortable. Near to the beach in a beautiful location. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karel O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en beste uitsig.

Dis ons 2de keer wat ons gegaan het en dis baie lekker. Beste see-uitsig, baie groot ruimte en als is daar wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing se terugvoer

Thank you both so much for your warm review an visiting a 2nd time.
Very much appreciated!

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing
Pamela M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela M
Saam met eggenoot / lewensmaat

An absolutely awesome stay.

The fact that we had a small kitchenette, well equipped and little gas stove top, a porcelain fireplace, and gorgeous view, I couldn't have wished for anything else. Will definitely stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing se terugvoer

Thank both for your warm review!

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing
Zane I - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zane I
Gesin met tieners

Beautiful beach views. Excellent accommodation for the whole family.

Clean and well maintained premises. Epic surroundings with beach and mountain views. Several existing excursions nearby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berenice B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Berenice B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was voldoende vir 'n dag of twee, maar sou nie langer bly nie.

Ons het nie die beste weer gehad nie, so ons kon ongelukkig nie die strand en staproetes besoek nie. Die woonstel is van 'n gemiddelde gehalte en was voldoende vir ons besoek. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was waarde vir geld.

Die plek is uitstekend en die eienaar is baie vriendelik, ons was goed verwelkom. Sal weer teruggaan. Het baie van my vriende vertel van die plek dis klipgooi van die see af en dis baie stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M

Beautiful sea views.

Had a lovely weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarryn A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

Lovely quiet stay away from the city life. Great view of the ocean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanco H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leanco H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful getaway.

Breathtaking views, lovely, spacious apartment with all the basic necessities and a wonderful host. Thank you for sharing your little paradise with us Mila.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rusting en mooi uitsig.

Ons was vriendelik ontvang deur Mila en ons verblyf was voortreflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Worcester Shopfitters W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Worcester Shopfitters W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielskos!

Ongelooflike kuier gehad, die mooiste uitsig en Mila is 'n ongelooflik warm persoon. Baie dankie vir 'n stukkie van jou mooi Mila. Ons batterye is gelaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Onverbeterlike waarde vir geld, uitsig, en gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizna H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna H
Enkelreisiger

Wonderlik! Sielsrus! Waarde vir geld beslis.

Mila is die liefste mens, my gou tuis laat voel. Die onderste eenheid het die mooiste see-uitsig oor die see. Baie ruim en netjies , kon nie glo wat ek kry vir net R550 per nag nie. Rustige omgewing en veilig. Werklik so die geld en moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tatjana R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tatjana R

A wonderful experience.

Perfectly positioned establisment, lovely views, everything is clean and works, Mila, a lovely hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo verwagting.

Pringle Bay Beach House was absoluut fantasties. Die uitsig was perfek. Die eienaar was baie vriendelik. Die plek het my hoogste verwagtinge oortref. Langs die see met ongelooflike uitsigte, net die regte wegbreek plek. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dick B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dick B

The house had a beautifull view onto the sea and surrounding mountains.

The house is perfectly situated for a walk to the beach and river/lagoon. We had two very good days weather-wise and could make full use of swimming in the river and dipping in the sea. Very nice to come back and make use of the nice balcony, stoep area to have your lunch or supper. The owner of the house, Mila was a lovely host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela Dawn L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela Dawn L
Enkelreisiger

Absolute bliss.

Mila was just the perfect hostess. Unit has the most beautiful sea views. It is also perfectly designed to shield from the wind. The studio is quiet, secluded and comes with all you need for a comfortable stay during both summer and winter, and is very spacious. I highly recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing se terugvoer

Thank you so much Angela for your kind and warm review!
I will always have good memories of your super flexible attitude!
You are the perfect Guest!

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing
Roy M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning beach house with amazing views.

We had a fabulous weekend in Pringle Bay and a wonderfull stay in the comfortable studio apartment. Thanks very much Mila for your friendly reception and assistance. Will definitly come back to explore more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing se terugvoer

Thank you both so much for your kind words!
Glad I made you happy!

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing
Estelle S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful seaside break!

Mila was a wonderful hostess and the studio flat was perfect for our needs - spacious, light and airy. The bed was super-comfortable, the shower was hot and the water pressure strong, the braai patio was sheltered from a howling south easter, the view across False Bay is stunning, we enjoyed the natural vegetation and birds, and we did some lovely walks. Don't expect luxuries like fancy toiletries or a TV, but there is a plunger for decent coffee and excellent wifi. Definitely on our list of places to return to!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma C
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a treat!

Mila is most kind hearted person and welcomed us as family! The apartment is clean, well-equipped and has a million-dollar view. We felt right at home and had a memorable stay! Wish it could last forever! Highly recommendable for a magic experience! Thank you Mila! You are a special person!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat 'n bederf!

Mila is die mees gaafste persoon en het ons soos familie verwelkom! Die woonstel is skoon, goed toegerus en het 'n uitsig duisend. Ons het heeltemal tuis gevoel en het 'n onvergeetlike verblyftydperk gehad! Wens dit kon vir ewig aanhou! Hoogs aanbeveelbaar vir 'n magiese ervaring! Dankie Mila! Jy is 'n spesiale persoon!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing se terugvoer

You are spoiling me with all these warm hearted words!
I will never forget you both!

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing
Danelle O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Baie rustig met 'n asemrowende uitkyk. Dit was absoluut waarde vir geld. Dit is 'n groot plek met 'n asemrowende uitkyk. Baie romanties en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing se terugvoer

Thank you for the nice review.
So much appreciated!

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing
Karel O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

The perfect place.

This is the best place to go to. Thank you Mila for all your kindness. Me and my wife enjoyed every second of over stay. This was the best place we've been to. Everything was perfect. Big rooms, and very cozy. The view was perfect from every room looking out on the sea. Thank you, we will be coming back to stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing se terugvoer

What a nice review Karel.
So happy you liked my place.
Feeling overwhelmed by all your compliments.
Thank you.

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing
Lindy B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, comfortable stay. Great location. Friendly and welcoming host.

Would definitely stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing se terugvoer

Very much appreciate your review Lindy.
Thank you!

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing
Rosemary W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing time.

Recommend it to everybody.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing se terugvoer

Thank you so much!

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing
Ursula M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Rustig area, netjies lieflik, volledig uitgerus. Dis 'n baie lekker plek vir ontspanning, die vertrekke is ruim. Baie lekker. En die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing se terugvoer

Thank you so much Ursula!

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing
Christina D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

See, sand en sonskyn.

Ongelooflike uitsig, rustige stil dorpie met genoeg restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing se terugvoer

Thank you for the nice review Christina.

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allanstraat 603, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 15
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98578a00fe0539be613ae1a03cab108118ca955f6bd3fea5f690cc310b34f9532795f6c51e79d5c9583d6c40c66e42c8d7bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 603 Allan Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.341275649549 18.832164506152
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem