20% af Kry 20% af. Geldig vanaf 1 Mrt 2020 tot 31 Mrt 2020.
De Waterkant Akkommodasie by Quayside 1007 by CTHA | LekkeSlaap
+21

Quayside 1007 by CTHA

3 resensies
Selfsorg
Quayside 1007 by CTHA
Vanaf R1 355
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Let asb. daarop dat 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 per bespreking betaalbaar is. Dit sal binne 7 dae na vertrek terugbetaal word. 'n Laat-inklokfooi van R300 is van toepassing indien gaste oor naweke, op openbare vakansiedae of weeksdae later as 17:00 inklok. Vertrekskoonmaakfooi. Sleutels word by 'n ander adres as die instansie afgehaal. Die balans moet 30 dae voor die inklokdatum betaal word. Daar is 'n minimum-verblyftydperk van 3 nagte van toepassing op besprekings by al ons woonstelle. Doen asb. navraag vir verblyf van 1 of 2 nagte. Kredietkaartbetalings: Die oorspronklike kredietkaart wat vir die bespreking gebruik is moet saam met die kaarthouer se ID voorsien word tydens die inklokproses. Geen sleutels sal sonder die bostaande oorhandig word nie. Die instansie kan 'n kansellasiefooi hef indien gaste kanselleer voordat hulle inklok. Die fooi sal afhang van die aard van die kansellasie, hoe lank voor die inkloktyd die kennisgewing van die kansellasie ons bereik en die redelike vermoë van die instansie om 'n plaasvervangerbespreking te kry, asook die rede vir die kansellasie. Geen terugbetaling indien gaste kanselleer nadat hulle ingeklok het nie. Die bogenoemde kansellasiefooie sal hersien word indien ons dit regkry om die woonstel te herverhuur. Die besprekingsfooi is nie terugbetaalbaar nie en sal aangewend word om ons kostes te dek. Enige terugbetalings en die afskawwing van die kansellasiebeleid is onderhewig aan die diskresie van die bestuur en die instansie se vermoë om die perseel te herverhuur vir dieselfde datums.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 355
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prestwitch-straat 34, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApDqaNDn4nXmm0jyzOJzSOAqjgZX1gk1tfLsmnb6JlOzcPxSEPI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 355  per nag (plek vir 4) 3 5 1 3 34 Prestwitch Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.914639 18.419165
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za