Rebellie Gaste Plaas - Loslit
7 resensies
Selfsorg
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring. Loslit is troeteldiervriendelik, maar klein hondjies moet asseblief aan leibande gehou word.
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik
Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rebellie Wildplaas, Langs die R712, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom