Redsky Self-Catering
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crescentstraat 7, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 200R1 080 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Redsky Self-Catering is in Agulhas geleë, naby die mees Suidelike punt in Afrika, en bied gehalte-vakansieverblyf aan gaste. Dit is binne loopafstand van winkels, restaurante en die strand.
Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en het slaapplek vir 5 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het 'n enkelbed. Die ruim badkamer het 'n toilet, stort en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis het 'n vierplaatgasstoof en elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, broodrooster, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n koffiemasjien.
Die leefarea het gemaklik banke en 'n TV met DStv. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Die woonstel spog met 'n privaat binnehof en braaigeriewe. Daar is 'n pragtige see uitsig vanuit die sitkamer, kombuis en die eetkamer. 'n Rooster word voorsien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Moira Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Crescentstraat 7, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink Redsky Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Agulhas Struisbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crescentstraat 7, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom