LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Reeds River Lodge | LekkeSlaap
+30

Reeds River Lodge

28 resensies
Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 28 resensies vir Reeds River Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Ferdi D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi D
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Lekker rustig, almal is aangenaam, sal definitief binnekort weer bespreek!

Andre S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Reeds River Lodge is die perfekte plek vir 'n wegbreeknaweek. Daar is geen lawaai nie en die diens is puik. Die perseel is ook baie netjies en skoon. Ek sal dit vir seker aanbeveel as jy êrens wil gaan om net jou voete op te skop en te ontspan.

Annche O - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annche O
Gesin met tieners

Baie lekker en lekker stil, regte egte rus.

Reeds River Lodge is lekker stil en beslis die regte egte manier om te rus en net weer kragte op te bou. Dis 'n baie gasvrye plekkie en dit voel soos familie.

Deidre G - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre G
Gesin met klein kinders

Rustige verblyf langs riviertjie.

Pragtige tuin. Rustig. Privaat.

Mg G - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mg G
Saam met vriende

Fantasties!

Die plek is absoluut waarde vir geld, en die oom en tannie, is fantasies en baie vriendelik.

Dianri D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid.

Ons het baie lekker gebly. Die area is so mooi en rustig.

Dakalo M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dakalo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

There was no electricity since we arrived on Friday. On Saturday there was no water and electricity. Linen was not so clean. It smelled like dust.

We were there for Om Die Dam race. We had to travel back to Joburg without a bath after the race, sticky and smelling. It was not a nice experience.

Reeds River Lodge's terugvoer

Unfortunately, as shared with you when you arrived there was load shedding and also that we do not have a generator.
If the sheets where dusty we apologize however you need to remember that you are living in a thatch roof that does collect dust quickly.

Reeds River Lodge
Christelle Van Heerden V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle Van Heerden V
Gesin met klein kinders

Uitstekend van begin tot einde.

Fantastiese verblyf vir beide ons kinders en ons hond. Wens ek kon langer bly. Gasvryheid was ook baie goed. Dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent from start to finish.

Fantastic stay for both our children and our dog. Wish I could have stayed longer. Hospitality was also great. Thank you.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Andre K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome verblyf en pragtige natuur.

Die mense is awesome. Blyplek is gerieflik en natuurskoon is regtig awesome. Plek nie goed genoeg genommer nie, baie klein naambord. Naby Harties en baie veilig.

Danika W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danika W
Saam met vriende

Die plekkie en area is baie mooi en oulik.

Personeel is baie hulpvaardig. Baie lekker gebly.

Rina V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Rina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, maar verwaarloosde akkommodasie!

Ons is vriendelik ontvang, maar die blyplek laat veel te wense oor. Die muurproppe is oorlaai en geen voorsiening vir beurtkrag. Pleister is van die mure af. Mure is vuil.

Ananda D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ananda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ons wou hê.

Wonderlike plek, fantastiese geriewe. Mooiste plek beste ligging. Wonderlik vir 'n rustige familiewegbreek.

Anton W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anton W
Saam met vriende

Pragtige plek van buite maar so vuil van binne.

Die eenhede was vuil binne en kan doen met 'n goeie skoonmaak.

Alta N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Alta N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is regtig nie skoon nie!

Stunning! Glad nie kindervriendelik nie! Verblyf kort 'n dringende opknap. Die 4 sterre wat nie amptelik toegeken is, is regtig eerder 'n 1 ster!

Justino B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Justino B
Enkelreisiger

Horrible accommodation.

Very unhappy with my stay. Bathroom and bedroom was dirty.

Suzan O - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice, peaceful secure place to stay.

Don't like the shower. The slasto does not clean properly and is unhygienic. Other than that a pleasant stay.

Litshani M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Litshani M
Saam met vriende

Lovely place for weekend breakaway.

Except for thenoise on Saturday evening to Sunday morning that came from unit 8's visitors Reeds is a wonderful place. They must fix pipes that transfer water out of the bath in unit 7.

Reeds River Lodge's terugvoer

Hi Litshani,

We appreciate your positive review and value guests like you.

Sorry for the inconvenience with the noise but we welcomed your reporting of the problem.
We struggled about half the night to get the people under control.

Thanks for the feedback regarding the bathtub drainage.
We will immediately check and rectify the problem.

Best regards
Dolf

Reeds River Lodge
Carina P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cost effective place for an overnight stay when your goal is to visit sites in Harties.

The surroundings are absolutely beautiful. We had a very peaceful time! Excellent spot to stay overnight to visit all the sites and places in Harties. We thoroughly enjoyed our stay. The kitchen is basic and not fancy at all. But it suffices. The dwelling is rustic, but the patio area is awesome!

Reeds River Lodge's terugvoer

Hi Carina,

We appreciate your feedback.

We will look into the negative aspects.

Best regards,
Dolf

Reeds River Lodge
Gys B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gys B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies maar kan verbeter.

Plek was netjies en gemaklik ingerig met alles wat ons nodig gehad het. Braai-area was elke dag skoongemaak. Almal was vriendelik en behulpsaam. Baie oulike plekkie. Ongelukkig was daar foute. Die beddegoed het gestink en dan die plek het geen hek by hulle ingang nie maar deel 'n gemeenskaplike hek met al die ander plekke in die gebied. Die hek het gebreek wat teen die pad sit en het vir 2 tot 3 dae oopgestaan en daar was geen moeite gedoen om die hek in die aande te sluit nie. So daar is vrye toegang van die pad af tot by ons waar enige een kon kom wat vir seker 'n veiligheidsprobleem was.

Reeds River Lodge's terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Gys.

Ons neem kennis van jou geldige bekommernisse bv. die toegangs-hekke.
Dit moet aandag kry.
Dit is jammer dat jy nie dadelik die klagte oor die beddegoed gerappoteer het nie, soos veroek op die inboek-vorm.
Ons wil graag regstellings doen terwyl gaste daar is.
Ons gee egter aandag aan alle klagtes om dit vir toekomstige gaste beter te maak.

Vriendelike groete,
Dolf

Reeds River Lodge
Chris K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K
Gesin met klein kinders

Baie lekker gerus.

Verblyf was netjies en ruim.

Reeds River Lodge's terugvoer

Beste Chris,

Baie dankie, ons waardeer jou positiewe terugvoer en is dankbaar vir gaste soos julle.

Hoop ons sien julle weer.

Groete,
Dolf

Reeds River Lodge
Pieter V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en veilige geriewe!

Rustige natuurskoon. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Skoon en veilige geriewe.

Reeds River Lodge's terugvoer

Dankie Pieter.

Ons waardeer jou positiewe terugvoer en is dankbaar vir gaste soos julle.
Hoop ons sien julle weer.

Groete,
Dolf

Reeds River Lodge
Karin K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin K

Gasvryheid en verblyf was meesterlik!

Die natuur en behuising was een groot plesier. Vriendelikheid en gasvryheid was van 'n hoogstaande gehalte. Sal dit hoogs aanbeveel!

Reeds River Lodge's terugvoer

Dankie Karin.

Ons waardeer die positiewe terugvoer.

Vir ons was dit 'n voorreg en 'n plesier om gaste soos julle te akkommodeer.

Groete
Dolf

Reeds River Lodge
Ockert P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ockert P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice

Sien gradering.

Reeds River Lodge's terugvoer

Dankie Ockert,

Ons waardeer jou positiewe terugvoer en ook gaste soos julle.

Hoop ons sien julle weer.

Groete
Dolf

Reeds River Lodge
Marlene P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P
Saam met vriende

Pragtige omgewing en baie rustig. Rondawel voldoen aan al die vereistes.

Rondawel was netjies en voldoen aan al die vereistes - ons het meestal net die middag/aand daar deurgebring. Dit was egter baie koud met die klip vloere, maar nadat ons gevra het vir 'n verwarmer, het ons dit ontvang. Dolf en personeel was baie vriendelik en hulpvaardig gewees.

Reeds River Lodge's terugvoer

Dankie Marlene,

Ons waardeer jou positiewe terugvoer en ook gaste soos julle.

Hoop ons sien julle weer tussen die koue winters en 'n warm somer.

Groete,
Dolf

Reeds River Lodge
Amanda C - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C

Gevoel of ek familie tuis onthaal. Fantastiese oord met fantastiese mense wat alles vir jou doen!

Hiermee net 'n woord van dank aan Reeds River Lodge vir hul puik oord. Cilliers familie kan net baie baie dankie sê vir heerlike naweek by hulle. Francois/Dolf en hul staf het uit hul pad gegaan en ons is bederf met vriendelike en hulpvaardige diens die hele naweek. Pragtig skoon en netjies! Kan oord aanbeveel vir almal! Daar word behoorlik na jou behoeftes omgesien en elke dag word gevra waar hulle van hulp kan wees. Familiesaamtrek? Net die plek daarvoor! Soek nie verder nie! Ons sien uit om weer by julle te kuier! Nogmaals dankie vir 'n ongelooflike heerlike kuiernaweek!

Reeds River Lodge's terugvoer

Dankie Amanda, Ons waardeer jou positiewe terugvoer en ons het groot waardering vir gaste soos julle. Vir ons was dit 'n voorreg om jou en Etienne te ontmoet, en pure plesier om julle te kon akkommodeer. Hoop ons sien julle weer. Vriendelike groete, Dolf.

Reeds River Lodge
Charles P - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles P
Gesin met klein kinders

Pure plaas.

Die gasvryheid van Dolf, Francois en Carina kry 'n mens nie maklik nie. Pragtige, rustige plek met netjiese verblyfeenhede. Baie lekker gebly en gekuier en sal beslis weer daar gaan bly. Kleinkinders het die oopte net so geniet.

Reeds River Lodge's terugvoer

Dankie Charles,

Ons waardeer jou positiewe terugvoer.

Ons het groot waardering vir gaste soos julle.

Hoop ons sien julle weer.

Vriendelike groete,
Dolf

Reeds River Lodge
Evelyn M - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Evelyn M
Saam met vriende

The swimming on the front side should be painted inside as it looked dirty.

We really enjoyed the stay the surrounding is very neat and tidy but the spider webs in the chalet shows that it was not cleaned before we arrived.

Reeds River Lodge's terugvoer

Hi Evelyn,
Thanks for the positive feedback , we appreciate it.
Re-painting of the pool is on the agenda. The pool is clean, but the black ground layer shows through at the bottom.
Units are cleaned before guests arrive. As in my home, spider webs are normally built in a short time.
We urge guests (on the book-in form) to report problems immediately, and we will attend to them.
We would like to make a difference while guests are still there.
Kind regards,
Dolf

Reeds River Lodge
Linda B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Enkelreisiger

Dit was uitstekend en baie lekker uitgerus.

Dit is 'n uitstekende plekkie on net te gaan rus, die personeel was wonderlik, vriendelik. Dankie François vir sy belangstelling in die gaste, baie rustig, sal die plekkie aanbeveel vir almal. Dolf, dankie vir jou vriendelikheid, word gou gesond. River Reed Lodge is great.

Reeds River Lodge's terugvoer

Dankie Linda.

Ons waardeer jou positiewe terugvoer en ons waardeer gaste soos jy.

Ons poog om dit gemaklik en aangenaam te maak vir al ons gaste en ons weet daar is baie wat ons kan doen om dit nog beter te maak, waaraan ons werk.

Hoop ons sien jou weer.

Reeds River Lodge

Reeds River Lodge
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Scheerpoort, Langs die R560, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiYTk1ZWExLWQzZmUtNGY1YS04NTdmLWMyOTc1ZTBlYTI4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Farm Scheerpoort Off the R560 0232 Noordwes 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -25.782290482783 27.763043940067
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!