LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rest-by-the-Sea | LekkeSlaap
+8

Rest-by-the-Sea

1 resensie
Selfsorg
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sporrie-keeromstraat 24, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rest-by-the-Sea is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Myburgh Park, Langebaan. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na 'n oornagstop in die omgewing.

Die kothuis is teenaan aan die hoofhuis en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, oondjie met 'n tweeplaatstoof en ander basiese toebehore. Die sitkamer langsaan het 'n dubbelslaapbank met slaapplek vir 2 kinders. 'n Aparte bed kan vir 'n derde volwassene gereël word.

Die leefarea lei na 'n klein binnehof met braaigeriewe en buitemeubels. Daar is genoeg parkeerplek op die perseel. Let asseblief op dat daar 2 katjies in die hoofhuis op die perseel woon.

Slaapplek

’n Bespreking by Rest-by-the-Sea sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Rest-by-the-Sea
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sporrie-keeromstraat 24, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sporrie-keeromstraat 24, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3dTK03TrCOJ5mLBnL3yqz8RiRyTEs9qYqZuOqNLWlb2CGRR2bS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 24 Sporrie Close Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 11:00 -33.104734065842 18.042470487558
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!