River Bank Lapa Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rence - Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Jan N - Apr 2024
Algehele gradering
Het die oornag terdeë geniet.
Sandra B - Jul 2023
Algehele gradering
Baie rustige plekkie op die oewer van die Oranjerivier.
Theo T - Jun 2023
Algehele gradering
Die uitsig vanaf kamers 1 en 2 se lapa-tipe balkon is uitsonderlik!
Morné V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie mooi uitsig. Kamers skoon en netjies.
Henry W - Nov 2022
Algehele gradering
Baie rustig en heerlik gekuier.
Vearlin M - Nov 2022
Algehele gradering
Ek moes langer gaan. Dis 'n baie mooi plek en ons is vriendelik ontvang. Baie dankie.
Martie B - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtig, alles is daar wat nodig is.
Mandie V - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige tuin met rivieroewer-uitsig was 'n lawende omgewing vir 'n moeë reisiger.
Suzanne L - Mrt 2022
Algehele gradering
Good stay in beautiful setting.
Stephan H - Jan 2022
Algehele gradering
Sal enige tyd weer hier bly.
Marianina V - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik. Netjies en die ligging is prentjiemooi.
Yvonne S - Feb 2020
Algehele gradering
Rustige oase. Puik diens.
Johan B - Aug 2019
Algehele gradering
Aangename en skoon verblyf met vriendelike diens.
Ciska J - Aug 2019
Algehele gradering
Gemaklike kamer met baie mooi tuin, ontbyt met susterkoekies baie lekker!
Philip D S V - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam, skoon en netjies.
Graham L - Apr 2019
Algehele gradering
Good clean accommodation, well located
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie skoon akkommodasie, goed geleë.
Mooi akkommodasie, pragtige uitsig en naby aan geriewe. Ons is weg voordat ontbyt bedien is, maar hulle het vriendelik 'n heerlike wegneemontbyt gegee om op die pad te geniet. Het 'n aangename verblyf gehad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Leonita K - Des 2018
Algehele gradering
Ontspannend.
Tjaart V - Jun 2018
Algehele gradering
Baie rustig. Uitstekende ligging op rivier. Kan dit aanbeveel.
Schalk B - Nov 2015
Algehele gradering
Baie rustig, ons het lekker ontspan.
Tharine D - Sep 2015
Algehele gradering
Lekker beddens en als wat 'n reisiger nodig het.
Leon V - Jan 2015
Algehele gradering
Heerlik gebly.
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Budlerstraat 22, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom