Hartenbos Akkommodasie by River View Holiday House | LekkeSlaap
+6

River View Holiday House

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan 131, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

River View Holiday House is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in Hartenbos en het 'n lieflike rivier-uitsig.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stapelbed vir 2 is in die derde slaapkamer beskikbaar.

Die groot oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus.

Die leefarea het 'n TV met DStv en lei na 'n dek met braaigeriewe en 'n uitsig oor die rivier.

Hartenbos het lieflike strande waar besoekers kan stap, visvang, swem en ander doendinge in die area sluit kanovaart op die strandmeer in. Gaste kan tussen Mei en November walvisse, robbe en dolfyne sien. Besienswaardighede in die area sluit Hartenbos Waterpark, die Hartenbos Seefront-winkelsentrum, die ATKV-Hartenbos Groot Trek Museum en die ATKV-oord in.

Slaapplek

’n Bespreking by River View Holiday House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir River View Holiday House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Port Natal-laan 131, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink River View Holiday House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan 131, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXQdOlwUhoMoPb099qJZzroaKXc0PJisbaPVURUZLF4DD2rpGto?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 131 Port Natal Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.118538711512 22.117203850135
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za