Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverclub 4217

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 41 resensies vir Riverclub 4217
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Brendan D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan D

Excellent for families.

The stay was excellent! The house and terrace are perfect and suited our every need. We would have loved to stay longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B

Fantasties!

Ons was 'n familie met ses groot mense en vier kinders. Die huis is ruim en het voldoen aan ons behoeftes. Die goeie uitleg maak dat selfs met 'n vol huis, ons almal gemaklik kon vakansie hou, met baie ruimte. Die stoep en braai area is puik en ons het dit elke dag ten volle benut. Die eienaars is baie gasvry en sien ons uit na nog kuiers by die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan P
Gesin met tieners

Uitstekend.

Pragtige plek, netjies en skoon, voldoende sekuriteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice E

Ongelooflik mooi en perfek toegerus.

Die huis is pragtig, kamers is ruim en netjies. Die uitsig en stoep is fantasties. Ons sal beslis terugkeer vir 'n lekker vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bert T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert T

Lieflike ruim huis!

Ons was 'n familie met grootouers tot babas. Het baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette E

Uitstekend!

Kan met die grootste vrymoedigheid aanbeveel! Professioneel en bly gedurigdeur op hoogte van bespreking! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverclub 4217 se terugvoer

Dankie Lynette
Was heerlik om julle as gaste te kon hê.
Vriendelike Groete
Tania

Riverclub 4217
Marlene C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene C
Gesin met tieners

From day 1 the service and accommodation was top notch. I would rate 4217 as one of our top stays.

Riverclub 4217 was more than what we expected. The house, the rooms and the location were outstanding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly C
Gesin met klein kinders

Wonderful accommodation.

Truly a beautiful and safe location! We can't wait to return!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin B
Gesin met tieners

I have one word only, amazing.

It was clean and spacious and had everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverclub 4217 se terugvoer

Thank you Kevin, was lovely meeting you. Regards. Tania

Riverclub 4217
Mark B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly, die plek is skoon, netjies en veilig, kan nie wag om vinnig weer daar te kom kuier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverclub 4217 se terugvoer

Baie dankie Mark.

Riverclub 4217
Cathrine C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrine C
Gesin met klein kinders

Perfect.

More then we expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David P

Baie vriendelik, netjies en baie veilig.

Was baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Sal beslis weer dit 'n bestemming maak wanneer ons in Plettenbergbaai kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet A
Saam met vriende

The house was exceptionally clean and inviting. The setting from the deck is magnificent with the pond and sound of nature, especially in the evening. All-round a fantastic stay. Highly recommended.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverclub 4217 se terugvoer

Thank you Janet it was lovely having you as guests.

Riverclub 4217
Corne P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne P
Gesin met klein kinders

Fun family break.

It is a great house for a large family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shelley A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley A
Gesin met klein kinders

We loved every second of our stay. Definitely value for money, nice and cosy. Was quite sad when we had to check out.

We enjoyed everything about our stay. I was extremely thrilled for the warm welcome and amazing hospitality. The one room upstairs was a great viewing area. We had one of the most beautiful memories and can't wait to spend our next getaway with you again. Thanks again for welcoming us warmly into your harmonious house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverclub 4217 se terugvoer

Dear Shelley, it was lovely to have you as guests. Kind regards, Tania.

Riverclub 4217
Candy P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candy P
Gesin met klein kinders

Peaceful paradise.

The accommodation had everything we needed and more. Could do with a cosy rug in the lounge for the winter months.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik And Alice V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik And Alice V
Saam met vriende

Heerlike blyplek!

Fantastiese geriewe, ligging, beter-as-by-huis-blyplek! Het sommer strand toe gestap. Veral waarde vir geld buite seisoen! Gasvryheid onberispelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne N
Gesin met klein kinders

Baie netjies en groot!

Goeie waarde vir geld. Baie mooi kompleks en ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer Claassen-oudshoorn C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer Claassen-oudshoorn C
Gesin met klein kinders

Fabulous.

We stayed here for almost 2 weeks with our baby and family. It was fantastic, very clean, spacious and a fully equipped kitchen! Will definitely stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica H
Saam met vriende

'n Moet bly ervaring vir enige reisiger!

Ongelooflik! Die grootte en netheid het ons asems weg geslaan. Niks kort nie, dit is 5-ster weelde! Na 'n daglange reis is die vriendelike en warm verwelkoming lekker - dit voel soos huis! Enigeen wat Riverclub 4217 besoek gaan aangenaam verras wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverclub 4217 se terugvoer

Baie dankie was heerlik om julle te ontvang. Groete, Tania

Riverclub 4217
Elaine J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine J
Gesin met klein kinders

Thank you to the host for making our arrival so easy and stay so comfortable. Pity that the stay was so short! It was a beautiful property. Will definitely come back if returning for another holiday. Thank you again!

Comfortable, clean, lovely sized rooms for ten people. An amazing and beautiful home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marike B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike B
Saam met vriende

Fantasties.

Die huis was silwerskoon, groter as ek gedink het, asook die kamers, soveel spasie veral omdat ons 'n paar mense was, daar was meer as genoeg plek vir almal en ons het niks gekort nie. Uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Davidene S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davidene S
Gesin met klein kinders

Die kuier was baie lekker ons almal het ’n goeie tyd gehad.

Die plek was baie netjies en alles was baie mooi uiteengesit. Die plek was veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen A
Saam met vriende

Plett op 'n skinkbord!

Dit was 'n fantastiese vakansie, die diens wat ons ontvang het was puik. Het gevoel of jy by familie kom kuier. Die huis het alles wat jy benodig, fantasties naby alles en die sekuriteit is 'n bonus. Sal definitief weer wil kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley F
Saam met vriende

The house is modern, meets your needs and the views are stunning.

It covers everything you need and want. Definitely will book this place again - hopefully in summer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Licinda C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Licinda C

Baie netjiese, goed ingerigde huis. Baie veilig en vreeslik mooi! Kan nie wag om weer te gaan nie.

Ons was 4 families wat die langnaweek in die huis gebly het. Van Tieners tot baba. Die huis is so mooi skoon, netjies, en so goed ingerig. Niks wat kort of wat ek sal verander nie. Ons het vreeslik lekker gebly. Sal beslis Riverclub 4217 aanraai. Beslis 'n plekkie wat ons sommer gou weer sal besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverclub 4217 se terugvoer

Liewe Licinda
Dit was heerlik om julle as gaste te kon hê. Tot volgende keer.
Groete
Tania

Riverclub 4217
Sharon M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M
Gesin met klein kinders

I am loathe to give a good rating because I would love to keep this gem to myself.

A wonderful stay in a lovely home with all the home comforts needed and a really helpful host. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie H
Saam met vriende

Pragtige plek, als wat jy nodig het. Kos vir jou siel.

Vriendelike verwelkoming, perfekte ligging, naby alles. Ons het so lekker gebly, sal definitief weer by Riverclub 4217 boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Saam met vriende

Ons was 6 persone wat daar oorgebly het vir 3 dae.

Die plek is pragtig, silwerskoon, luuks en prakties. Vriendelik ontvang deur Tania en ons dadelik tuis laat voel. Sal hierdie plek enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Georg D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georg D
Gesin met tieners

Regtig uitstekende verblyf en ons het dit baie geniet.

Rustige atmosfeer en sal definitief weer gaan! Elke oomblik geniet en die verblyf is uitstekend! Alles wat jy benodig is daar! Meer as waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graham R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic stay.

Safe and secure, cannot fault, had a wonderful holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicki S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki S
Gesin met tieners

Perfect for us.

This house was absolutely perfect for us as a family with everything we needed - lovely and spacious with great facilities such as a dishwasher, microwave, washing machine and built in braai area. There were even things like beach chairs, beach bats and an umbrella which meant that we didn't need to bring our own and Tania was kind enough to organise us a couple of boogie boards as well. The location is perfect with the beach, lovely restaurants and a wonderful SPAR just a few minutes away. The complex itself is perfect for teenagers with the use of the pool, tennis courts and squash courts as well as safely being able to walk around/ride bikes in and around the River Club Estate itself. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V
Gesin met tieners

Absoluut fantasties.

Die agent, Tanya, was so bedagsaam en gasvry en baie tegemoetkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet en beveel dit definitief aan.

Die verblyf was baie aangenaam! Alles wat nodig is, was daar. Dis pragtig, skoon en netjies. Mooi plek. Sal definitief aanbeveel, veral vir groter groepe. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Henry C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en veilig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denzil R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzil R
Saam met vriende

Uitstekend.

Die vakansiehuis was waarde vir geld. "A home away from home". Sal terugkeer op 'n nog 'n geleentheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lana N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana N
Gesin met tieners

Excellent unit which is well equipped for a relaxed stay.

The unit is very spacious, with excellent layout for a comfortable, relaxed stay. All the necessary equipment is provided with everything in good working order. Very neat, uncluttered and clean. We loved it and will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlene M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karlene M
Gesin met klein kinders

Relaxing.

Love this venue. Great for kids and adults.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan K
Gesin met klein kinders

Wonderlike huis en perfek vir familie-kuier!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B
Gesin met klein kinders

Heerlik en gemaklik, asook bekostigbaar en uitstekende geriewe.

Riverclub 4217 is ideaal vir 'n groot gesin met voldoende slaapplek, badkamers, toerusting en omgewing wat rustigheid en sekuriteit verteenwoordig. Ook stapafstand van die Spar en strand. Ons was in September/Oktober daar terwyl dit nie so besig was in Plettenbergbaai nie en het die tydjie ongelooflik baie geniet. Hoogs aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zann L - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zann L

Dit het gevoel soos 'n vakansie in 'n gerieflike huis waar almal gerus en veilig gevoel het.

Ons het as gesin by Riverclub saamgekom en 'n wonderlike tyd as gesin saam gehad. Als was netjies, skoon en gerieflik. Ons sien uit daarna om dit ons byeenkomsplekkie te maak. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zambezi-singel 4217, The River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2ZWE1MTVjLTVhNzUtNDcyMi05ZGI2LWYwZjE0ODkyYWVkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 10 mense 41 5 1 5 4217 Zambezi Crescent The River Club 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.061214249845 23.367504179478
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem