LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rooibos Bush Lodge | LekkeSlaap
+23

Rooibos Bush Lodge

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rooibos-weg 555, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R4 400 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Rooibos Bush Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige Afrika-styl lodge op die Hoedspruit Wildlife Estate in Hoedspruit. Die lodge bied 'n uitsig oor die Bosveld en is 111 km vanaf die Krugerwildtuin se Phabeni-hek.

Verblyf is beskikbaar in 3 slaapkamers wat geskik is vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, asook 2 buitestorte. Die tweede slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n binnestort en 'n buitestort het.

Die ruim oopplan-kombuis het 'n stoof en 'n oond, 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt kan by die toonbank geniet word. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en bied toegang tot die onderdakstoep.

Die stoep het sitplek en 'n eetarea met 'n uitsig oor die swembad, wat ekslusief vir gaste se gebruik is. Daar is ook 'n braaiboma.

Die lodge is omring deur groot bome soos maroela-, knoppiesdoring- en loodhoutbome. Wild op die landgoed sluit kameelperde, sebras, rooibokke, ystervarke, vlakvarke en duikers in. Dié kan ook op wildritte besigtig word. Duikers, vlakvarke en blou-ape besoek soms die lodge, en daar is 'n oorvloed voëllewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Rooibos Bush Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Rooibos Bush Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Rooibos-weg 555, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Rooibos Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R4 400
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rooibos-weg 555, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2Y4PpwOwXPIPjF0EWkUy6LficNPqoFRJ874QB9PhQgeNvY4DwS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 400  per nag (vir 6 persone) 10 5 1 5 555 Rooibos Road Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -24.341648996457 30.986280078521
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!