Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rose Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Rose Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Johan C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met vriende

Goed gelee, waarde vir geld.

Baie naby aan die dorp maar steeds privaat. Goeie geriewe en goeie waarde vir geld. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rose Cottages se terugvoer

Thank you for your review, Johan. I hope your American friends enjoyed their stay in our country.

Rose Cottages
Christopher D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher D
Gesin met tieners

Beautiful accommodation and stunning views.

Very peaceful. Host was very charming and helpful. Will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rose Cottages se terugvoer

Thank you, glad you enjoyed it all.

Rose Cottages
Pj M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pj M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskoon, rustig.

Die omliggende landskap dra net by tot die prag van Rose Cottages.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rose Cottages se terugvoer

Dankie Pj.

Rose Cottages
Adri D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier met 'n pragtige uitsig.

Pragtige kothuis, baie vriendelike diens en geselskap van Joan ontvang. Alles wat mens nodig het en nog meer. Definitief 'n plekkie waarna mens keer op keer kan terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rose Cottages se terugvoer

Ek is bly julle het die wegbreek geniet en kom kuier weer in die somer.

Rose Cottages
Lee E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee E
Saam met vriende

Joan was so friendly on arrival and the cottage was delightful.

Perfect for a girls weekend getaway. Beautiful surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rose Cottages se terugvoer

I enjoyed having you girls here. Was lovely to hear the laughter near the braai.

Rose Cottages
Pj P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pj P
Saam met vriende

Perfek vir 'n naweekwegbreek.

Die Stables huisie is perfek vir 2 couples se wegbreek, met die kaggel die middelpunt van geselligheid. Die wingerde om die huisie maak vir 'n lekker oggendstappie en 'n foto of twee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rose Cottages se terugvoer

Bly julle het dit geniet. Nou moet julle in die somer kom kuier om die braai en eie swembad te geniet.
Bly warm en gesond,
Joan

Rose Cottages
Gail G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail G
Saam met vriende

Very comforable and a welcoming hostess. Beautiful surroundings close to the village.

I would definitely return to Rose Cottages should I visit Franschhoek again and will recommend the accomodation to my friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rose Cottages se terugvoer

Thank you for your kind words.
Regards and stay well,
Joan

Rose Cottages
Theresa B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis en hele omgewing is pragtig!

Ons sal weer by Rose Cottages gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rose Cottages se terugvoer

Ons is bly julle het alles geniet. Franshhoek is pragtig, veral hier teen die berg waar ons is tussen die wingerde en olywe.
Bly gesond. Groete, Joan

Rose Cottages
Zimri M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zimri M

Fantasties mooi.

Ons het so lekker by Rose Cottage! Die uitsig is pragtig en die verblyf was netjies, smaakvol en skoon. Sal weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rose Cottages se terugvoer

Goeie dag Zimri,

Ek is bly julle het die naweek geniet. Wou nog Sondag oggend kom totsien se, maar toe is julle al weg.
Groete, Joan

Rose Cottages
Mathilda M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mathilda M
Gesin met tieners

Fabulous location nestled between the scenic mountains of Franschhoek.

Spacious two bedroom cottage with beautiful views over the vineyards and mountains. Separate loft room good for teenagers and small kids. Serviced daily which allows you to relax completely. Friendly host and staff. Will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rose Cottages se terugvoer

Dear Mathilda,

Thank you for your kind words. I do hope we can welcome you back again.

Regards,
Joan

Rose Cottages
Matthias B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthias B
Gesin met tieners

Will be back.

A lovely cottage to share with teenage children, working Wi-Fi is an added advantage.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sal teruggaan.

'n Lieflike kothuis om saam met tienerkinders te deel. WiFi werk en is nog 'n voordeel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rose Cottages se terugvoer

Glad you enjoyed it and thank you for your kind words.

Rose Cottages
Sonja D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende ligging, als was net perfek.

Ek het 2 cottages bespreek vir my verloofde se 50ste en ons gaste was net so mal oor die plek. Die volgende dag is ons daar weg met rustigheid en ons is ook die volgende dag getroud. So het aan Joan belowe ons sal ons huweliksherdenking elke jaar daar kom vier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rose Cottages se terugvoer

Dit was heeerlik om so van 'n afstand af, deel te wees van al die opgewondenheid En wens ek julle twee alles van die beste.
Groete, Joan

Rose Cottages
Vanaf
R2 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdunweg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2eb28d02678b08ef0469bc67684e228fd8bacf8ac3f73e64d5a6fe654a7d3bebe85c605e59841a4279123a181319c3c2738?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Verdyun Road/Pad Verdun Farm 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.925695700652 19.127680818455
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem