Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

R&R Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Numandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir R&R Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ian C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and clean accommodation with everything you need.

The experience was relaxing and pleasant with a lovely, friendly host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

R&R Cottage se terugvoer

Baie bly dat julle lekker kom kuier het op die Weskus.
Kom gerus weer.

R&R Cottage
Feroz V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Feroz V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had an amazing time, however we were there for business but it was nice.

Just amazing, would recommend anyone to stay at the cottage, it's rejuvenating, quiet and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gillian W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gillian W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiebke L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiebke L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly - dit was "home away from home".

Daar was alles wat ons nodig gehad het. Loopafstand tot by die see, en gerieflik naby na 'n hele klomp dorpies en bezienswaardighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

R&R Cottage se terugvoer

Baie bly dat julle lekker gekuier het.

R&R Cottage
Johanna V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thoroughly enjoyed our stay.

Enjoyed our stay very much. Neat, quiet and close to the beach. The hostess was the perfect hostess.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

R&R Cottage se terugvoer

Thank you for the kind words. We hope to see you on your next holiday. You were wonderful guests.

R&R Cottage
Barend B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Barend B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvrou was baie ongeskik.

Nee, want die gasvrou was baie kortaf en ongeskik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

R&R Cottage se terugvoer

So sorry that you feel that way. We tried to please you as best we could, even with your late departure. You did not even bother to leave the cottage in a decent way.

R&R Cottage
Anelda C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anelda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike kans op herlaai van die siel gehad.

Baie lekker gebly met goed toegeruste en baie netjiese eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

R&R Cottage se terugvoer

So bly julle het die kuier geniet, julle is altyd welkom.

R&R Cottage
Peta A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peta A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect accommodation.

Our annual holiday at R&R Cottage was amazing. Numandi & Colleen were the perfect hosts. We arrived with a beautiful Christmas tree and hamper with lots of goodies, waiting for us. They had even given our fur baby doggie biscuits. The cottage was immaculately clean and extremely well stocked with everything we needed. The location was perfect with a quick walk to the beach. The cottage is completely separate to the main house with its own driveway and parking. It's perfect as a pet-friendly destination with a lovely garden at the back of the property. The photos don't do the Cottage justice. I highly recommend R&R Cottage whether it's for a quick stay or for long-term accommodation. We'll definitely return to enjoy once again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

R&R Cottage se terugvoer

Thank you for the wonderful review.
It was an absolute pleasure to have hosted you.
You are more than welcome to visit again.
Kind regards

R&R Cottage
Gert B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en beslis weer daar bly.

Skoon, privaat en baie meer as wat mens verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

R&R Cottage se terugvoer

Baie dankie, julle is welkom.

R&R Cottage
Toni-anne R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni-anne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb!

Our 2nd time here and we could not be happier overall with comfort, cleanliness, hospitality, location etc. Just superb overall and would highly recommend to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

R&R Cottage se terugvoer

Thank you for the kind words, as always it's an absolute pleasure to host you both.

R&R Cottage
Toni-anne R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni-anne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb.

We thoroughly enjoyed our 3-night stay at R&R Cottage. We did not want for anything; it felt like a home away from home. Thank you, Numandi, for your hospitality. The cottage was very comfortable and spotlessly clean. We would certainly recommend it to other guests, and we would definitely re-book if we needed to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

R&R Cottage se terugvoer

Morning
Thank you for the kind words.
You are welcome and we will most definitely see each other again in the new year.

R&R Cottage
Vic S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vic S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Lekker gekuier. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

R&R Cottage se terugvoer

Baie bly dat julle lekker gekuier het by ons.
Groete

R&R Cottage
Rene R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kothuis met baie aandag aan detail.

Ons het heerlik gekuier en ons gasvrou was puik. Baie dankie vir julle vriendelike ontvangs. Sal beslis terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

R&R Cottage se terugvoer

Middag Rene, baie dankie vir julle. Ons sien uit om julle weer te verwelkom volgende jaar.
Groete

R&R Cottage
Francois S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik, baie dankie.

Met ons aankoms was ons so vriendelik verwelkom gewees. Die eienaar het ook ons yorkie kind se naam onthou en daar was 'n spesiale bak water vir haar gewees binne die kothuis. Jy word harlik verwelkom en daar wag spesiaal vir jou 'n klein sjokolade en bottel wyn van jou keuse met jou aankoms en moenie vergeet van die koekie vir jou hondekinders nie. Dit was baie sweet gewees. Iets wat ons nie verwag het nie. Alles was puik jy hoef basies niks saam te neem nie. Net jou klere, kos en drankies, asook braaihout. Die kothuis is minder as 5 minute se stap vanaf die see. Dit is doodstil en mens kan die see hoor tot daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

R&R Cottage se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi woorde. Julle is welkom. Julle het ons kothuis so mooi skoon gelos.
Sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete,

R&R Cottage
Francois R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë in 'n veilige area, goeie kliëntediens.

Ons 2 honde kon lekker speel in die tuin wat toe is. Die braaigeriewe is goed uitgelê en die entertainment gedeelte is voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

R&R Cottage se terugvoer

Ek is baie bly om te hoor julle en die honde het lekker gekuier by ons.
Groete

R&R Cottage
Roger And Bernadine D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger And Bernadine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top class cottage. Real value for money.

The cottage is beautifully furnished, spacious and immaculate. Lovely covered outdoor braai. An easy walk to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

R&R Cottage se terugvoer

Thank you, it was a pleasure to have you stay with us. All the best with your new home.

R&R Cottage
Veronica P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Veronica P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Sal aanbeveel aan toekomstige reisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

R&R Cottage se terugvoer

Thank you for your review.

R&R Cottage
Chris J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam in 'n rustige omgewing en stapafstand van die see.

Die huisie is baie goed uitgelê met alles wat nodig is, insluitend goeie gehalte toerusting, en was 100% voorberei en skoon -net 'n plesier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

R&R Cottage se terugvoer

Baie dankie, kom kuier weer gerus vir ons.
Groete

R&R Cottage
Anton S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongetwyfeld die geld en moeite werd.

Die gasvryheid en waarde wat mens kry vir jou geld is uitstekend. Alles wat nodig is word voorsien en nog meer, selfs al vertoef mens vir 'n verlengde periode is hierdie die plek om te bly. Wel gedaan. Ter afsluiting ons hondjie was met liefde ontvang en daar is selfs na sy behoeftes omgesien. Nog 'n dankie aan R&R Cottage. Ek kan hulle enige tyd aanbeveel, julle sal nie minder as 100% tevrede wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

R&R Cottage se terugvoer

Baie dankie. Ons sien weer uit om julle terug te verwelkom.

R&R Cottage
Zelda J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n pragtige en rustige plekkie naby aan die strand waar mens net lekker kan ontspan.

Ek sal R&R Cottage enige tyd aanbeveel. Dit is pragtig en gerieflik ingerig. Die omgewing is lekker stil en mens kan net rustig wees en ontspan. Die strand is 'n paar minute se stap weg wat heerlik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

R&R Cottage se terugvoer

Hi Zelda
Baie dankie dat julle sulke wonderlike gaste was. Kom gerus weer om te ontspan.

R&R Cottage
Jacques C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C
Saam met vriende

Heerlik en rustig.

Sal definitief weer bespreek en gou ook. Eienares gaan uit haar pad uit om te verseker jy is geholpe en rustig. Bespreek gerus hier kan dit 100% aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

R&R Cottage se terugvoer

Middag
Baie dankie was n plesier om Jou by ons te he.
Groete

R&R Cottage
Leandri D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Leandri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onplesierig en ongemaklik.

Die eienaar van R&R Cottage is in my opinie oneerlik oor ekstra kostes wat moontlik gekoppel kan word aan jou verblyf. Dit word nie op die advertensie vertoon nie en jy word nie voor jou bespreking voltooi is of voor jy by die perseel arriveer daarvan ingelig nie. Die advertensie is misleidend gewees en nadat ons 'n klagte gelê het, is die perseel se advertensie amper onmiddellik deur die ander partye verander om hulself te probeer cover. Die eienaar was onplesierig en het ons hanteer asof ons uitgaan daarop om haar in te doen wanneer die waarheid van die situasie is dat ons nie vooraf ingelig was van ekstra koste gekoppel aan 'n gas wat oorbly nie. Die eienaar se huis is direk langs die cottage en dit het gevoel asof ons kom-en-gaan dopgehou word a.g.v. die feit dat die alarm vir die cottage in haar huis aangaan nie in die cottage nie. Die huisreëls wat op die advertensie verskyn is nie volledig nie en stem nie ooreen met die huisreëls wat deur die eienaar op perseel met jou aankoms in die cottage los nie. Indien jy 'n hond het, moet eerder nie hierdie plek bespreek nie, die erf mure is baie laag, daar is nie 'n kanthekkie wat sal help om jou hond agter in die erfie te hou nie en die eienaar verwag dat jy die meubels moet 'spring clean' vir honde hare ten spyte van die feit dat jy 'n R250 se skoonmaakfooi ook moet betaal. Ons het die meubels met ons eie lakens en beddegoed oorgetrek om juis die hondehare te verminder wat deur die lug ens. op dit mag kom. Ek het al baie gereis in my lewe en sal definitief nooit weer by R&R Cottage bespreek nie.

  Nuttig  (3)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanette D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanette D
Gesin met klein kinders

Dit was by verre die beste vakansieplek wat ek al beleef het.

Die eienaars van die plek is vreeslik vriendelik en bedagsaam om die minste te kan sê. Hulle het ook baie gehelp waar hulle kan en het altyd seker gemaak ons is okay. Die plek self is fabulous, dis netjies, modern groot genoeg en het alles wat mens in jou huis kan gebruik. Van 'n lepel tot by extra beddegoed tot by afmetings om te bak. Daar was cutlery wat ek nie eers verwag het sou daar wees nie. Die eienaar het beslis en definitief aan alles gedink. Die plek is ook in 'n rustige area, baie veilig en naby die see wat dit ideaal gemaak het. St. Helenabaai se mense is net so vriendelik. Hulle groet en vra hoe dit gaan. Die dag toe ons moes ry was ek hartseer om te gaan. Ek sal R&R Cottage nooit vergeet nie en beveel elkeen wat wil wegbreek aan om hulle uit te try. Ooh ja, hulle braaiplek is perfek (ons het even hout ook daar kom kry) en braaigereedskap is netjies en gepas. Ons het niks slegs te sê van ons vakansie by R&R nie, dit was wonderlik om by hulle te kon kuier. Sal definitief weer soontoe gaan,

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

R&R Cottage se terugvoer

Chanette, Baie dankie dat julle sulke wonderlike gaste was. Kom kuier gerus weer.

R&R Cottage
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrier-straat 18B, Goue Myl, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 17
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25a11baa5840a381684909f3d5f14fc4196c5d52fe69f478a8bd2aa308dec0bbda13a9d65abaf7660086e17bf37a62fe156e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Harrier Street Golden Mile 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.720524412106 17.957877879762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem