Sa-ais Resting Place
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 65
Resensies 331
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Denzil J - Mrt 2024
Algehele gradering
Enjoyable and relaxing.
Sa-ais Resting Place se terugvoer
Thank you so much for the lovely review, Denzil. We hope to see you very soon in the near future. Sa Ais may not be available when you next wish to come and stay, but we do have a large number of other properties you can benefit from via the LekkeSlaap platform.
The Team at Sa Ais
Managed by Langebaan Holiday Homes
Leatitia S - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastiese plekkie.
Sa-ais Resting Place se terugvoer
Thank you for the positive feedback. We hope to see you again soon.
The Team @ Sa Ais
Zansheree B - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Elana M - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was fantasies!!!
Sa-ais Resting Place se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te sien. Hoe meer julle by Langebaan Holiday Homes bespreek hoe goedkoper raak die pryse.
Mooi Dag
Die Span by Sa Ais
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes
Jacobus F - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker. Sal enigetyd weer daar my vakansie wil spandeer.
Coburn S - Okt 2022
Algehele gradering
Venue was great and safe.
Priscilla A - Des 2021
Algehele gradering
Baie mooi huis, genoeg badkamers, alles was netjies, skoon en baie gerieflik.
Sa-ais Resting Place se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit so baie. Hoop om julle binnekort weer te sien.
Mooi Loop
Alet Burger
Nellishia D - Aug 2021
Algehele gradering
Ongelooflik.
Andelina M - Aug 2021
Algehele gradering
Our stay was fantastic!
Sa-ais Resting Place se terugvoer
Thank you for the wonderful review! We hope to see you again soon!
Delia B - Jul 2021
Algehele gradering
Die stilte het ek geniet.
Loraine V - Jun 2021
Algehele gradering
Die plek is baie gerieflik, maar die slegte reuk van hulle skoonmaakmiddel het ons kopseer gegee. Dit was baie onaangenaam.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkstraat 30, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom