LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Saldanha Bay Hotel | LekkeSlaap
+66

Saldanha Bay Hotel

Hotel

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Standaardkamer
B&B
Universele toegang-kamer
B&B
Standaard-gesinskamers
B&B
Deluxe Gesinskamers
B&B
Suites
B&B
Huisreëls

Kinders onder 12 jaar bly gratis wanneer hulle saam met 'n volwassene in die gesinskamers bly.
Vervoer kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Wyn- en etenstye:
Ontbyt: 06:30 - 10:30
Ligte middagete: 12:00 - 15:00
Kamerdiens: 11:00 - 22:00
Aandete: 18:30 - 22:00
Kroeg: 11:00 - 23:00

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 212 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 51, Saldanhabaai, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd066b439987a97230e10bc60f74ff8e3fb509ff01827f535e104b8ce9101797f9770ebf292b40d396bb146c1cf9d149df152?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290  per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 51 Main Road Saldanha Bay 7395 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.008986592239 17.947834934393
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!