Bayswater Akkommodasie by Salt & Light Self-Catering Accommodation | LekkeSlaap
+16

Salt & Light Self-Catering Accommodation

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dersley-straat 4, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Salt & Light Self-Catering Accommodation is in die noordelike voorstede van Bloemfontein geleë. Bloemfontein is die hoofstad van die Vrystaat en die regshoofstad van die land. Dis een van Suid-Afrika se 3 hoofstede en die sewende grootste stad in Suid-Afrika.

Dit bied slaapplek aan 4 gaste en die beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad en stort en die hoofslaapkamer het 'n instapkas.

Daar is 'n volledig toegeruste kombuis, oopplan-sitkamer met 'n TV en DStv, privaat eetarea buite, 'n lapa met braaigeriewe en 'n pool-tafel.

Die eiendom het 'n elektriese hek, onderdakparkeerplek en WiFi. Die eenheid word van Maandag tot Vrydag skoongemaak en rook is verbode in die eenheid.

Slaapplek

’n Bespreking by Salt & Light Self-Catering Accommodation sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Salt & Light Self-Catering Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Dersley-straat 4, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Salt & Light Self-Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dersley-straat 4, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4NjA1N2I5LTM0MDMtNDFkOC1iNmU4LWU0MzQxYjYyZDdiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 4 Dersley street Bayswater 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.085714382771 26.230679067459
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za