LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa 2506 | LekkeSlaap
+16

San Lameer Villa 2506

6 resensies
Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 25% af

Kry 25% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa 2506, San Lameer-landgoed, Laer Suid-kuspad, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

San Lameer Villa 2506 is 'n selfsorg-eenheid wat in die pragtige San Lameer-landgoed geleë is. Dit bied verskeie doendinge wat stapafstand vanaf die vakansie-eenheid is. Dié eenheid is op die tweede verdieping en het 'n merkwaardige uitsig vanaf die balkon.

Die villa het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders jonger as 6 jaar in 1 slaapkamer, daar is verder 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het lugversorging en 'n dubbel bed, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. 'n Slaapbank is beskikbaar in die sitkamer en kan slaapplek vir 2 kinders onder 6 jaar bied.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Die eetkamer het sitplek vir 4 gaste, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel, 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale en WiFi het.

Die leefarea lei na die patio met 'n braai en stoepmeubels met 'n skouspelagtige uitsig oor die landgoed en die see op die horison. Die villa word in piek-seisoen skoongemaak, maar nie in lae-seisoen nie. Doen gerus navraag oor die tariewe vir skoonmaakdienste gedurende die lae-seisoen.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 2506 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir San Lameer Villa 2506
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Villa 2506, San Lameer-landgoed, Laer Suid-kuspad, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 2506 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 200
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
was R1 200
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa 2506, San Lameer-landgoed, Laer Suid-kuspad, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlNjkyZmVkLTY1MGMtNGE0Ny04OTg2LTMzNjczNDA5YTA2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200, nou Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Villa 2506 San Lameer Estate, Lower South Coast Road 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.942033911233 30.297170877457
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!