Santa Fé Beach House

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 50 % off

Kry 50% af. Geldig vanaf 2 Sep 2019 tot 30 Sep 2019.

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Santa Fé, Big Bay/Cape Town
Linne, handdoeke, strandhanddoeke en ekstra komberse

Winteraanbod!*

*Kry 50% af. Geldig vanaf 2 Sep 2019 tot 30 Sep 2019.

Belasting en Ekstras
- 'n Breekskadedeposito van R3000 is betaalbaar deur 'n elektroniese fondsoorplasing (EFT) en is ten volle terugbetaalbaar ná die uitklokdatum. Dit kan tot 5 werksdae neem en is onderhewig aan 'n inspeksie van die perseel.
- Die balans moet 21 dae voor die inklokdatum betaal word.
- Minimumverblyf is 2 nagte. Verblyf vir 1 nag en langtermynverblyf is op versoek beskikbaar.
- R300 per ekstra persoon per dag vir meer as 6 gaste.
Geen partytjies, funksies, troues, onthale of enige soortgelykige geleenthede word toegelaat nie.
Let asb. op dat 'n ID met aankoms vir sekuriteit getoon moet word.
Kansellasiebeleid: Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100% van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Santa Fé Beach House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 900 R1 450 per nag (plek vir 6)

Kry 50% af. Geldig vanaf 2 Sep 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za