Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santos 24

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die breekskadedeposito is 7 dae na die uitklokdatum terugbetaalbaar indien alles by die eenheid in orde is.

Indien gaste later wil inklok, moet hulle vooraf reëlings tref.

Ekstra fooie sal in die onderstaande situasies gehef word:

Indien gaste in die eenheid rook
Indien die skottelgoed nie gewas is voor vertrek nie
Indien gaste die eenheid nie toesluit nie
Indien gaste nie die sleutels met vertrek teruggee nie
Indien gaste ná die inkloktyd arriveer
Indien meer gaste as waarvoor bespreek is in die eenheid bly
Indien daar enige merke of vlekke op die meubels of matte is
Indien troeteldiere sonder toestemming in die eenheid bly
Indien daar enige skade of vermiste items is
Indien gaste geraas maak en die bure so pla dat hulle 'n klagte indien
Indien gaste die inhoud van verskillende eenhede meng bv. eetgerei en breekware ens.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 690
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 690
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 690
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munro-straat, Eenheid 24 Santos, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a284c4b8a0b945e1fd2f40d93cd270febc978ee4be895d402ddd59c572d1f2e0a7a95245270aee72bee4febf98540224f11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag (plek vir 4) Munro Street Unit 24 Santos 6501 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.178122620522 22.135978227015
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem