Santos 40
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Santos 40, Munrostraat, Santos Beach, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 690 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Santos 40 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks teen die strand van Santosstrand, Mosselbaai. Dit is binne loopafstand van verskeie winkels en restaurante. Die woonstel is op die derde vloer van die gebou en dit bied 'n uitstekende see-uitsig.
Santos 40 het gemaklike slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n aparte stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, 'n wasmasjien-tuimeldroër en 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n TV met DStv. Die leefarea lei na die balkon met 'n etenstafel en stoele en Weber-braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by Santos 40 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Point Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 152
Jaar gelys 8
Ligging
- Santos 40, Munrostraat, Santos Beach, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Santos 40 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Santosbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Santos 40, Munrostraat, Santos Beach, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom