LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Santos 49 | LekkeSlaap
+14

Santos 49

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munrostraat, Santos 49, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 725 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Santos 49 bied selfsorgverblyf in 'n woonstelgebou langs die see in Santosbaai, Mosselbaai.

Dié pragtige woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en maak gebruik van die tweede badkamer wat 'n bad het.

Die leefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n enkelslaapbank, 'n kombuis en 'n sitarea met asemrowende see-uitsigte. Die kombuis is volledig met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die skuifdeur lei na 'n balkon met 'n Weber-braai, 'n buite-etenstafel en see-uitsigte.

Slaapplek

’n Bespreking by Santos 49 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Munrostraat, Santos 49, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 725
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 725
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munrostraat, Santos 49, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6617e7d0f81284958d60ee2425b4840c9a1bb2ef77dd819e3443454c78f84ad719bb1d974471c27db4610a4c095ae63a6bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 725  per nag (plek vir 5) Munro Street Santos 49 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.178252614733 22.13602685159
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem