SantoSea
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Munrowstraat, Santosbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
SantoSea is 'n knus selfsorgwoonstel op die grondverdieping in die Santos-woonstelkompleks in Mosselbaai. Dit is stylvol versier met als wat 'n gas kan benodig. Voor die woonstel is daar ook 'n grasperk met 'n pragtige uitsig oor Santos se strand.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, wasmasjien en toonbank met stoele. Die sitkamer het 'n waaier, platskerm-TV en 'n slaapbank met slaapplek vir 2 kinders of tieners.
Daar is veilige, toegewyde parkeerplek wat gaste kan sien vanaf die woonstel. Santos-kompleks het 24 uur-sekuriteit. Die woonstel is beveilig met Trellidor-hekke wat gesluit kan word.
SantoSea bied rustige verblyf in 'n lieflike area van Mosselbaai.
Slaapplek
’n Bespreking by SantoSea sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Ferdi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 38
Jaar gelys 5
Ligging
- Munrowstraat, Santosbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink SantoSea het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Santosbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Munrowstraat, Santosbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom