LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sarah's B&B | LekkeSlaap
+8

Sarah's B&B

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Sarah's B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Wendy H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money.

Cleanliness excellent. Beds and sheeting superb. Very peaceful.

Sarah's B&B's terugvoer

Thank you for your kind review Wendy. It was wonderful having you both to stay. You were 5 star guests

Sarah's B&B
Estie V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van huis.

Sarah and Brett ongelooflik gasvry. Kon nie glo die twee dae het so vinnig verby gegaan nie. Sal definitief weer daar bly.

Sarah's B&B's terugvoer

Thank you Estie, we look forward to seeing you again. Many blessings.

Sarah's B&B
Liza W - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza W
Enkelreisiger

Veilige, netjiese verblyf met aangename gasvryheid.

Gasvry, netjies, sal vir seker weer daar tuisgaan.

Sarah's B&B's terugvoer

It was lovely meeting you, thank you for your support.

Sarah's B&B
Nico S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best time ever.

Ek kan Sarah's B&B vir almal aanbeveel. Ek en my vrou het dit baie geniet daar en Sarah is die vriendelikste persoon ooit en sy ken ook als in die omgewing en het baie mooi plekkies aanbeveel. Ek en my vrou sal enige tyd weer daar 'n draai gaan maak. Die kamer is baie mooi ingerig en die bed was awesome. Lekkerste slaap wat ons in 'n lang tyd gehad het en WiFi en vol DStv het dit ook maklik gemaak vir ons. Wil ook net weer dankie sê vir Sarah vir die wonderlikste ontbyt wat sy elke oggend vir ons voorgesit het. Ek kan met 'n geruste hart Sarah's B&B aanbeveel vir almal.

Sarah's B&B's terugvoer

Thank you so much for your kind words. It was my pleasure having you both here. Wishing you many years of happiness and blessings in your marriage.

Sarah's B&B
Vanaf R575
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R575
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R575
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 6, Heatherpark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5NzFlNzJhLTkwZjMtNDJhZS1hMTliLWE2ZDE2YWUwZjE5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R575  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 6 Protea Road Heatherpark 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.954810147686 22.425114076057
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!