Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Breeze Wilderness

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina-rylaan, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sea Breeze Wilderness is 'n luukse selfsorgvilla wat op 'n veilige landgoed in Wildernis, op die Tuinroete, geleë is. Hierdie dubbelverdieping-vakansiehuis aan die strand spog met 'n uitsig oor die blouvlagstrand en Indiese Oseaan.

Dit beskik oor 4 en suite-slaapkamers wat elk spesiale kenmerke, soos verhitte handdoekrelings en ondervloerse verhitting, het. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n Jacuzzi-bad met 'n see-uitsig en 'n groot instapstort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, toilet en 'n wasbak. Die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond met 'n stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, 'n tuimeldroër, oorgenoeg ingeboude kaste, en ander toestelle toegerus. Die stylvolle oopplan-leefarea spog met 'n see-uitsig en beskik oor 'n sitarea met 'n kaggel, slim-TV met die volle DStv-pakket, DVD-speler, en 'n etenstafel met sitplek vir 8-sitplek. Daar is 'n tweede sitarea wat ook 'n kaggel het.

Hierdie ruimtes maak lei na 'n dek met 'n ongelooflike see-uitsig, groot buite-etenstafel en 'n swembad met sonstoele. Daar is 'n bykomende beskutte dek aan die oorkant van die huis met 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n lieflike tuinuitsig.

Die huis bied gratis, onbeperkte WiFi en daar is 'n volledige omsetterstelsel vir beurtkrag.

Dolfyne en walvisse kan soms sommer vanuit die gemak van die villa gesien word. Daar is 'n swembad met 'n veiligheidsnet vir kinders, sondek en 'n braai.

Die dorp spog met 'n verskeidenheid restaurante en winkels wat net 5 minute se ry weg is. Die vyfster Views Boutique Hotel & Spa, met 'n restaurant op die perseel, gimnasium en welstandsentrum is stapafstand.

Sea Breeze Villa is ideaal vir gesinne en groepe vriende wat saam reis, asook gholfspelers en sakereisigers.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Spa-bad, Toilet met bidet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort-oor-bad, Bad, Toilet met bidet
Badkamer 5

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Sea Breeze Wilderness
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Carene Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Marina-rylaan, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Breeze Wilderness het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina-rylaan, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3dfe46f46ef28070027faeabda24496a042dcc0ab32ef6a4b23790c5af620b1d80817fbebc761b1aed68cf34041f93014008?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 Marina Drive Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.998472222222 22.609027777778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem