Sea Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jenni Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Jaar gelys 12
Opsomming van Resensie
Petra B - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, mooi uitsig, ontspanne.
Amanda V - Apr 2024
Algehele gradering
Ons 2 de besoek. Sien jul gou weer.
Megan H - Feb 2024
Algehele gradering
Exactly what you need, easy going, chilled atmosphere, worth every penny.
Lees meerMaretha C - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties.
R P B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en ontspannend.
Karen S - Jan 2024
Algehele gradering
Rus, onvergeetlik rus en vrede.
Estelle C - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties, die sonsondergang was asemrowend kon direk uit my kamer dit dop hou!
Lindi R - Nov 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Sea Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Bly julle het lekker gekuier.
Tineke M - Nov 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Sea Cottage se terugvoer
Dankie Tineke.
Dankie dat julle weer kom kuier het.
Dankie vir die terugvoer.
Stella K - Nov 2023
Algehele gradering
Ons het so lekker gerus by Sea Cottage. Dit is so stil en rustig.
Ronni V - Okt 2023
Algehele gradering
Location ideal but Sea Cottage lacked a few things.
Sea Cottage se terugvoer
Thank you for your review. Always good to receive feedback.
I apologies for no dishcloth. Definitely an oversight and I will make cleaner aware of this Sorry you never mentioned it and I would gladly have provided while you were here. The bed is a Rest Assured not a foam mattress. But as you say we all have our own preferences regarding beds
Very happy that you enjoyed your stay and the beautiful sunsets.
Magda S - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het 'n baie lekker naweek gehad in die rustige dorpie.
Anneke V - Sep 2023
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig vanaf 'n gerieflike woonstel.
Tony L - Aug 2023
Algehele gradering
Perfect for the couple who need some we/us time.
Marianne M - Aug 2023
Algehele gradering
Mooiste plek met vriendelike mense.
Taryn R - Aug 2023
Algehele gradering
Tranquil, bliss, perfect. Loved our stay at Sea Cottage.
Teresa O - Aug 2023
Algehele gradering
Love this place.
Liesl V - Jul 2023
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd, sal definitief weer gaan.
Yolande D - Jun 2023
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en gerieflik.
Jeaques J - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig en stil.
Lees meerAntonio P - Mei 2023
Algehele gradering
Pleasant stay for early winter, will be great during summer months.
Sea Cottage se terugvoer
Thank you for your review.
Appreciate the feedback about table and chairs. Guests often move the little round table and chairs into studio when needed.
Glad you enjoyed your stay.
Trudi L - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier by die see, baie lekker gebly en my twee pugs het dit net so geniet. Sal dit aanbeveel.
Cornelis P - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Joey H - Feb 2023
Algehele gradering
Die een vertrek is so eenvoudig.
Landri D - Nov 2022
Algehele gradering
Lovely stay.
Kallie P - Sep 2022
Algehele gradering
'n Gerieflike woonstel met 'n pragtige see-uitsig.
Lees meerDenise A - Sep 2022
Algehele gradering
Excellent location for long solitary beach walks and views over the ocean. Very peaceful cottage with everything needed for a short stay.
Lees meerAlida F - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig, gemaklik en pragtig.
Unine S - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was absoluut heerlik. Perfekte wegbreek.
Monica P - Aug 2022
Algehele gradering
Mooiste uitsig en perfekte ligging.
Tineke M - Aug 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Goed geleë. Netjies en skoon.
Clifford P - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was die beste honeymoon, het 11 jaar gewag om dit te doen.
Sea Cottage se terugvoer
Thank you Clifford. I’m so sorry we weren’t aware that it was your honeymoon. I am glad you enjoyed it. Thank you for choosing Sea Cottage.
Rosa P - Mei 2022
Algehele gradering
Net wat ek nodig gehad het.
Nicole C - Mei 2022
Algehele gradering
Excellent value for money!
Estelle S - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfect for a restful beach break.
Jade K - Sep 2021
Algehele gradering
Nice chilled relaxing getaway. Awesome location.
Cameron V - Aug 2021
Algehele gradering
Our stay was very relaxing and pleasant.
Tanja C - Jun 2021
Algehele gradering
Baie rustig en mooi.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lutiekatzstraat 153, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom