Sea Cottage 45
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach East Boulevard, Sea Cottage 45, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Sea Cottage 45 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in Voorbaai, Mosselbaai, met slaapplek vir 5 gaste.
Dié duplekseenheid beskik oor 2 slaapkamers wat badkamergeriewe deel. Die slaapkamer op die boonste verdieping het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die slaapkamer op die grondverdieping het 'n dubbelbed.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n leefarea met 'n plafonwaaier en 'n TV. Die eenheid het toegang tot 'n buitebraai-area en onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Sea Cottage 45 is in 'n kompleks wat maklike toegang tot die strand en gemeenskaplike swembad bied en daar is ook 'n speelpark vir kinders. Die kompleks het 'n elektriese heining en toegangsbeheer.
Die kompleks is 900 m vanaf Diasstrand, die waterpark en verskeie restaurante. Ander doendinge sluit 4x4- en bergfietsroetes, visvang, Cape St. Blaise-vuurtoring, Bartlomeus Dias Skeepsmuseum en die Garden Route Casino in.
Slaapplek
’n Bespreking by Sea Cottage 45 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Beach East Boulevard, Sea Cottage 45, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Cottage 45 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach East Boulevard, Sea Cottage 45, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom