Voorbaai Akkommodasie by Sea Cottage 63 | LekkeSlaap
+17

Sea Cottage 63

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Sea Cottage 63
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Leeta G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leeta G
Gesin met klein kinders

Baie baie heerlik, alles in plek.

Sal net graag as dit moontlik is 'n bo-laken ook wil hê.

Carmen S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer kom!

Toe ons daar arriveer was die dame wat ons sleutels oorhandig het baie vriendelik en behulpsaam. Ons plekkie was baie goed toegerus en pynlik netjies. Baie veilige area en ons beveel die plekkie aan vir almal. Die weer was ook uitstekend, was baie lekker. Baie dankie.

Stephan D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan D

Dit was fantasties.

'n Oulike plek naby alles wat goed toegerus is.

Jeanne S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne S
Gesin met klein kinders

Heerlik gerus, alles perfek. Sal DV ongetwyfeld weer besoek.

Ten spyte van minder goeie weersomstandighede, het ek, my gesin en ons kleinkind uit Kaapstad ongelooflik lekker gekuier. Die huis is gerieflik met alles wat nodig is om 'n rustige dog genotvolle rustydjie saam te geniet. Kleinseun van 18 maande het homself gate uit geniet in die uiters veilige omgewing. Genoegsame veilige parkering en vriendelike en behulpsame bure. Sal ongetwyfeld weer wil gaan.

Engela L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Alles was baie goed gewees en daar was geen haakplekke nie. Al probleem was dat daar vir 2 dae nie water was nie en die een dag het die water eers 21:00 aangekom. Die eienaar was nie bewus daarvan dat die water af sou gaan nie en niemand het hom laat weet nie. Ek het dit so aanvaar.

Vanaf R1 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusboulevard, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr9Jcz0IZppdFfaLRP4NiII4zY1Jd3yhmED1KhKsSELpI14CiRP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 6 persone) 5 5 1 5 Beach E Boulevard Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.15333760084 22.109285842379
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za