Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Cottage 63

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R400 skoonmaakfooi per bespreking.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R550 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Breekskade- en sleuteldeposito is in kontant met aankoms betaalbaar. Dit sal binne 2 dae terugbetaal word per EFT deur die eienaar.
Daar is ongelukkig nie kredietkaartfasiliteite op die perseel nie.
Gaste moet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Elektrisiteit word vir die eerste 100 eenhede gedeeltelik gesubsidieer deur die eienaar.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusboulevard, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5zh6vKTgGGQ9cFZsQNlqeujInWBVdNOFm6ObjHGtTVNX1uRbVV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 Beach E Boulevard Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.15333760084 22.109285842379
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem