Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea-Esta

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die balans moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word.
Gaste mag nie op Goeie Vrydag, Kersdag of Nuwejaarsdag in- of uitklok nie.

Sleutel- en breekskadedeposito:
'n Sleutel- en breekskadedeposito word vereis saam met die deposito vir die bespreking. Dit is terugbetaalbaar via bankoorplasing binne 5 tot 7 werksdae na die uitklokdatum, nadat die huis vir breekskade nagegaan is. Let asb. daarop dat die sleuteldeposito teruggehou sal word en ekstra fooie gehef sal word indien meer gaste as waarvoor bespreek is op die perseel aangetref word. Voorsien asb. jou bankbesonderhede met aankoms. Sleutels sal onder geen omstandighede oorhandig word as die sleutel- en breekskadedeposito nie ontvang is nie.

Minimum-verblyftydperk:
2 nagte gedurende die stilseisoen en middelseisoen.
3 nagte gedurende langnaweke.
4 nagte gedurende Paasnaweek.
7 nagte gedurende spitsseisoen.

Gaste moet eers ons kantore besoek om in te klok en die sleutels af te haal.
Ry Paternoster binne en draai links by die vierrigtingstopstraat. Die "Stay in Paternoster"-kantoor is omtrent 75 m verder, aan die regterkant, by St Augustine-straat 87, geleë.

Inkloktye:
Let daarop dat 'n heffing van R200 betaalbaar is indien jy later inklok as die tyd wat op die bepalings en voorwaardes aangedui is.
Maandag tot Donderdag: Van 14:00 tot 17:00
Vrydag: Van 14:00 tot 19:00
Saterdag en Sondag: Van 14:00 tot 16:00
Openbare vakansiedae: Van 14:00 tot 16:00

Uitkloktyd: Stiptelik teen 10:00 op die laaste dag van die verblyf, tensy ander reëlings getref is. Indien 'n eenheid nie ontruim is teen 10:00 nie, sal 'n boete van R200 per uur of gedeelte daarvan gehef word vir elke uur na 10:00.

Wees asb. te alle tye bedagsaam.

Partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie. Indien gaste of besoekers hulself wangedra het die bestuurder die reg om die bespreking te kanselleer en gaste te vra om die eenheid te ontruim.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 5, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b88c969af17867773da0c1db5be2bace639198b0570b77bb766aa8418e2648f9de50d150087b870b0ec8f24e8410a6dea1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 5 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.80453 17.9000999
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem