Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Pearl Self-Catering

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir Sea Pearl Self-Catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Pieter N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en waarde vir geld.

Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer so maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Pearl Self-Catering se terugvoer

So glad to hear that you really enjoyed your stay. You are always welcome to come again.

Sea Pearl Self-Catering
Sajjaad S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sajjaad S
Besigheidsreis

Value for money.

Cosy cottage. The space was a lot bigger than I anticipated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Pearl Self-Catering se terugvoer

It's always a surprise to get something better than you anticipated. I'm so glad to hear.

Sea Pearl Self-Catering
Loraine S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Uitstekende verblyf! Die see tema in die eenheid was so pragtig, al die liefde waarmee dit gedoen is, was oral sigbaar. Die eenheid is ruim met die mooiste see uitsig oor St. Helena. Karen en haar man het ons welkom laat voel. Voorstel: Tussen die leefarea en kamer, gordyne wat kan toetrek aangesien die buite lig aanbly saans of "block out" gordyne by die skuifdeur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Pearl Self-Catering se terugvoer

We are so pleased to hear that you really enjoyed your stay and loved the decor. We loved having you here as you were so friendly and easy to get along with. You left everything so neat and tidy, and we appreciate that. Sorry about the light that was left on. We misunderstood you when you asked where the switch was, but we thought you were talking about the solar light at the braai area and not the flood lights which can be switched off. We only put it on every night when it gets dark as most guests prefer the lit-up area for security purposes. Thanks for bringing it to our attention.

Sea Pearl Self-Catering
Donnae T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donnae T
Saam met eggenoot / lewensmaat

We thoroughly enjoyed our stay.

We found everything at Sea Pearl in perfect order. We would happily recommend this property.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Pearl Self-Catering se terugvoer

So glad to hear that you had a wonderful time and everything was there that you needed.

Sea Pearl Self-Catering
Cecilia C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Seeuitsig asemrowend en baie sentraal.

Het baie lekker gebly. Die plekkie is baie mooi met die mooiste meubels en ornamente, ens. Die eenheid is bietjie klein, maar heeltemal voldoende en het als wat mens nodig het. Die gasheer en gasvrou het ons vriendelik ontvang en ons onmiddelik tuis laat voel. St Helenabaai is baie sentraal en naby aan die mooiste plekkies in die Weskus asook eetplekke, ens. Die uitsig oor die baai en die see was asemrowend en amazing soos die water verander deur die dag. Daar is die mooiste sonsopkoms oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Pearl Self-Catering se terugvoer

I'm glad you had a wonderful time in St Helena Bay and enjoyed the convenience of having everything at your doorstep. Pleased to hear that you enjoyed the view and loved the decor.

Sea Pearl Self-Catering
Alison L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome did not want to leave.

Wow, what a surprise, it's a beautiful place, to perfection, lovely owners. Will definitely visit again. Everything you need and more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Pearl Self-Catering se terugvoer

It's so good to hear that you had a wonderful stay and didn't want to leave. You are always welcome to come again, Alison Lewis.

Sea Pearl Self-Catering
Nicolene V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanbeveelbaar.

Baie skoon en netjies, smaakvol gemeubileer en versier. Vriendelik en hulpvaardige gashere. Sal definitief weer hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Pearl Self-Catering se terugvoer

So glad to hear that you loved the decor and enjoyed your stay for one night.

Sea Pearl Self-Catering
Magda S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sea Pearl het alles wat jy by die see benodig.

Sea Pearl is 'n wonderlike plek om by te ontspan en ons sal dit sterk aanbeveel. Die eienaars het ons vriendelik ontvang. Hulle het ons laat tuis voel en was altyd reg met inligting oor St. Helena en die omgewing. Dit was nou ons "home away from home". Soos die eienaar van Pica Pizza gesê het, as jy wegry, bly jou hart agter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Pearl Self-Catering se terugvoer

Thank you so much for a wonderful review. We are thrilled that you enjoyed your stay so much. You were amazing, friendly guests and it is people like you that make everything worthwhile.
We look forward to seeing you again.

Sea Pearl Self-Catering
Pieter B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, puik, puik. Netjies. Awesome ontvangs. Kamer ruik so lekker. Ek gee 100%.

Dit was fantasties. Presies wat ons gesoek het.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Pearl Self-Catering se terugvoer

We are so glad that your stay was everything that you anticipated. Thanks for being so friendly and easy to get along with. You were wonderful guests and thank you for leaving the place so clean and tidy. You will always be welcome here.

Sea Pearl Self-Catering
Anke N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief weer kom kuier.

Lieflike plekkie wat baie goed toegerus is. Alles wat mens nodig het. Baie skoon en netjies. Die eienaars is so vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Ons het baie lekker gekuier. Ons sal dit graag aanbeveel en weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Pearl Self-Catering se terugvoer

Thanks for the lovely review, Anke. We are so glad to hear that you really enjoyed your stay and that you want to come back again. It was a pleasure having you here, and you left everything so neat and tidy. Looking forward to seeing you again.

Sea Pearl Self-Catering
Gareth D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace of mind.

Lovely 1-night stay. The owners are very into the beachy tropical style decor. It's cute. The cottage has absolutely everything you could need for longer stays, even toothpaste. They thought of everything. The only criticism is the sheets. 100% cotton sheets are a must, always cotton. Above all else.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Pearl Self-Catering se terugvoer

We are so pleased that you had a peaceful and lovely stay and that everything you needed was there. Regarding the cotton sheets being a must, I respectfully disagree as I have never had anyone complain about the sheets. I have a variety of poly/cotton, cotton, smooth touch, etc., and I rotate between them all as I do the duvet covers. I think it is a matter of personal opinion and preference, as it is with everything.

Sea Pearl Self-Catering
Steven W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plekkie met 'n wonderlike gasheer en -vrou! Voldoen aan alle vereistes!

Lieflike plekkie wat baie goed toegerus is. Baie skoon en netjies. Voldoen 100% aan al ons verwagtinge! Ons het baie lekker gekuier. Die eienaars is werklike wonderlike mense. Hulle het ons baie tuis laat voel en altyd die ekstra myl gestap om dit vir ons baie aangenaam te maak. Hulle is wonderlike gasheer en -vrou. Ons sal dit graag aanbeveel en weer kom kuier! Baie dankie julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Pearl Self-Catering se terugvoer

Thank you for such a lovely review, Steven. You were such wonderful, friendly guests and we really enjoyed having you here. The place was left so neat and tidy and we really appreciate that you respected our place. We look forward to you visiting again.

Sea Pearl Self-Catering
Elmarie S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n plek waar jy kan ontspan en herlaai.

Die eienaars was baie akkommoderend, vriendelik en hulpvaardig. Die plekkie waar ons gebly het was ingestel vir loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noeline S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeline S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Gasvry en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie En Annalise M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie En Annalise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, pragtige see uitsig en ons was heerlik bederf.

Baie dankie, alles was heerlik en skoon. Ons is gasvry ontvang en daar was baie bederfies vir ons uitgesit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Pearl Self-Catering se terugvoer

Ons is so bly dat julle die tyd hier so baie geniet het. Dit is so aangenaam om vriendelike wonderlike mense te kan ontmoet. Julle is enige tyd welkom om terug te kom.
Groete
Karen en Louis

Sea Pearl Self-Catering
Selvin H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selvin H
Gesin met klein kinders

Ons het vir een aand geboek! Dit was baie goed!

Sal enige tyd die plekkie aanbeveel! Eienaars baie vriendelik! Ons sal beslis volgende keer langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Pearl Self-Catering se terugvoer

We are so glad that you enjoyed your stay . U are welcome to come again anytime.

Sea Pearl Self-Catering
Alida C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en skoon. Mooi uitsig.

Vriendelike en behulpsame mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Pearl Self-Catering se terugvoer

We enjoyed having you here and we are so glad that you had a wonderful stay.

Sea Pearl Self-Catering
Elrico A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elrico A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig.

Ek en my vrou het die tydjie daar geniet. Die weer het nou wel nie so baie in ons guns getel nie, maar ons verstaan dat dit winter is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Pearl Self-Catering se terugvoer

So glad you had a lovely, relaxing time and that you enjoyed your time here.

Sea Pearl Self-Catering
Annette V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will definitely recommend.

Everything from the reception by our hosts to the chocolates on our pillow made us feel very welcome and we enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Pearl Self-Catering se terugvoer

So glad to hear that you really enjoyed your stay and that we made you feel special and that you even appreciate the smallest things.

Sea Pearl Self-Catering
Marion E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels

Sea Pearl is voorwaar 'n pêrel. Die eienaars is so vriendelik en gaan werlikwaar uit hul pad om gaste welkom en tuis te laat voel. Die blyplek is baie netjies met die mooiste dekor. Die see-uitsig is asemrowend en daar is ook 'n baie mooi tuin. Plekkie is ook baie goed toegerus met al die benodighede. Ons het 'n wonderlike tyd daar gehad en sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Pearl Self-Catering se terugvoer

Wow, thank you for your lovely kind words. We are so blessed to have had such wonderful guests visit us and we look forward to seeing you again.

Sea Pearl Self-Catering
Abraham P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike blyplek.

Die blyplek is baie netjies en fantastiese dekor binne en buite met 'n see-uitsig. Tuin uitleg baie mooi. Ek sal dit hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Pearl Self-Catering se terugvoer

We appreciate that you took the time to give us a review. We are so glad that you enjoyed your stay and that you loved the place.

Sea Pearl Self-Catering
Schalk B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk B
Gesin met tieners

Wegbreek van die huis af.

Ek en my 9 jarige seun het regtig die paasnaweek so geniet, ons het lekker uitgerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Pearl Self-Catering se terugvoer

So glad you and Jeandre had a lovely, peaceful getaway.

Sea Pearl Self-Catering
Cindy H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy H
Enkelreisiger

Sea Pearl is a beautiful home away from home.

I had the privilege to stay there recently. Both hosts are very friendly and welcoming and go above and beyond to make sure your stay is comfortable. I have never seen such beautiful accommodations inside and out. The flat is neat and tidy, safe and secure and has everything you need to enjoy a lovely stay, the sea views are breathtaking. The beach is on your doorstep what more could you want? I would highly recommend choosing this as your accommodation when you are in the area because you won't regret it. I give Sea Pearl 100% for making my stay the best one yet. Thank you, Louis and Karen, I will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons was aangenaam verras met die klein detail, alles was daar wat ons nodig gehad het. Eienaars was baie vriendelik. Sal beslis die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Pearl Self-Catering se terugvoer

Thx so much for the review. We really appreciate it. We are so glad that you enjoyed your stay and look forward to seeing you again.

Sea Pearl Self-Catering
Liezl D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en gemaklike blyplek met 'n pragtige uitsig.

Ons het drie nagte by Sea Pearl spandeer en was meer as tevrede met alles. Die eienaars is baie vriendelik en gaan uit hul pad om gaste welkom en gemaklik te laat voel. Die wooneenheid is netjies, ruim en goed ingerig. Dit is goed geleë met 'n pragtige see-uitsig. Uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Pearl Self-Catering se terugvoer

Hi Liezl, we would just like to say how grateful we are for the beautiful review you gave us. We are so pleased to hear that you had a lovely stay and that everything was fine and that you really enjoyed yourselves. It was great having you and your cute little baby Freda here. He was so adorable. We look forward to seeing you again. Regards, Karen and Louis

Sea Pearl Self-Catering
Kim V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect weekend.

Everything was great! Beautiful sea view and all the little extras were so appreciated especially as we came by motorbike and packing space was limited (such as body lotion, hand cream, shower gel, shampoo) Even a chocolate on our pillows! Thank you Karen and Louis, we would love to come stay again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Pearl Self-Catering se terugvoer

Hi Kim and Rudy. Thank you so much for taking the time to give us such a beautiful review. We really appreciate the kind words. You were such lovely guests and you are always welcome. Looking forward to seeing you again. Regards, Karen and Louis.

Sea Pearl Self-Catering
Sonja D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie onaangenaam en sal daar aan die ventilasie van die plekke gewerk moet word. Gee lugversorging, radio of TV nie.

Die plekkie was baie netjies en goed ingerig. Daar word egter nie voorsiening gemaak vir beurtkrag nie en skep 'n probleem aangesien daar nie ventilasie in die plekkie is nie. Geen lugversorging of TV nie. Die plekkie is ideaal vir oorslaap maar om meer as 'n dag daar te spandeer sal ek nooit weer nie. Sitkamer is pragtig maar baie ongemaklik. Die plekkie sal ideaal wees indien hul kyk om bogemelde by te voeg. Die prys regverdig nie huidiglik wat voorsien word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Pearl Self-Catering se terugvoer

Thank you for your review.

First I'd like to say that the day you stayed here was one of the hottest, most humid days we have had on the 1st January. There wasn't a breath of wind and not only did we have the normal loadshedding but St Helena Bay had a blackout there was no power for many hours as they had to get a transformer from Cape Town. Eskom's reply to this was that there was no restoration time available. We have an extractor fan in the bathroom as well as in bedroom and there is a stand up fan on the floor but due to the blackout nothing worked. Unfortunately this was out of our control. There is also a big sliding door that could have been opened but your response was you do not want any bugs to come in.

We have made ample provision in case of loadshedding. We have a change-over switch from 220v to 12v to accommodate the lighting inside the lounge and bathroom as well as a solar light for the braai area. So even if the power is off this still works. We have also added a gas geyser to supply hot water to the unit that switches over from electric geyser to the gas geyser and have placed a single hob in the cupboard to use when the power fails.

Concerning the issue that you had no TV or radio, if you read through the complete write-up you would have seen that the box for no TV was ticked. There was no place to tick for a radio. Today people have their cellphones and there is free Wi-Fi available. I would also like to say that I have never had one person complain about the ventilation, TV, radio, furniture. I have had many people stay for many nights and there guests that wanted to extend there stays but due to been fully booked I couldn't help them this tells me that the accommodation is comfortable.

Unfortunately not many guests write a review but I can honestly say that I always ask my guests how their stay was and every single one of them has said that they can't fault anything as they have thoroughly enjoyed their stay and that they are definitely coming back.

Sea Pearl Self-Catering
Charl C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accommodation was perfect.

Love the place! Real attention to detail and the flat wwas fully equipped. Feels like coming home. Lovely hosts that are very friendly and welcoming!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Pearl Self-Catering se terugvoer

Thanks so much for taking the time to give us a lovely review. We loved having you here and we are so glad that you enjoyed your stay and that it felt like a home away from home. Looking forward to seeing you again.

Sea Pearl Self-Catering
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bella Vanti-laan 56, Britannica Heights, St Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0013723bb4b86dabeb5ec7d9bbfce3d30eb58d72eb9df3b22d01ae898c9e033782b99982bb78199a253addf3c65c428e766?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 56 Bella Vanti Avenue Britannica Heights 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.755597763793 18.020653215057
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem