Southern Cross Akkommodasie by Sea View Holiday House 35642 | LekkeSlaap
+41

Sea View Holiday House 35642

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gemini-weg 13, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Sea View Holiday House 35642 is 'n ruim selfsorghuis vir 6 tot 10 gaste 250 m vanaf die strand in Groot-Brakrivier. Tydens seisoen word 'n maksimum van 10 gaste toegelaat en buite seisoen word 'n maksimum van 6 gaste toegelaat slegs op die boonste verdieping van die huis.

Die dubbelverdiepinghuis het 'n gedeeltelike see-uitsig en beskik oor 5 kamers. Linne word voorsien en gaste moet asb. hulle eie handdoeke bring. Die boonste verdieping beskik oor 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel, 'n kombuis, eetarea en 'n sitkamer wat toegang tot 'n balkon bied. Twee van die kamers het dubbelbeddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens.

Die onderste verdieping beskik oor 2 slaapkamers, 'n kombuis en 'n beskutte braai-area. Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Dié kamers deel die gebruik van 'n volledige badkamer. Daar is 'n matras vir 'n ekstra kind.

Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, vrieskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die sitkamer op die eerste verdieping het 'n TV met sekere DStv-kanale en dit bied toegang tot die balkon met 'n Weber.

Daar is braaigeriewe in die tuin en parkeerplek in 'n dubbeltoesluitmotorhuis. Rook is verbode in die huis en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Groot-Brakrivier het 'n ryk voëllewe en gaste kan dalk die Knysnaloerie gewaar. Gaste kan ook die museum besoek, op die strand ontspan en tussen Mei en November walviskyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea View Holiday House 35642 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Gemini-weg 13, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gemini-weg 13, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIawCx1gNec3Ew68EfjLzO5vaYGn36J36n3XIXtpsFNpF0AjqmW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 800  per nag (plek vir 10) 13 Gemini Road Groot Brakrivier 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.056896 22.232553
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za